• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Koffie?

Started by Anton Louw, August 08, 2018, 09:06:07 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

 :toothy4:  :toothy4: nie 'n druppel daarvan nie, dankie Anton, net jou koffie was heeeerlik, dankie. En saam met julle geniet ek elke druppel lemoen, mooi gesê, Anton. maak jul dag kosbaarmooi!  :love7:
adéle  :grommit:

Anton Louw

Môre môre wat gaan hier aan dat hier niks aangaan nie?  :toothy4:

Tannie Petra ek hoop jy is ok?   Ek sal moet gaan inloer?    

Ons praat so oppie ander forum van hoe stil dit daar ook is en hoe "besig" die mense hierdie tyd van die jaar is om alles klaar te maak en af te sluit!   Moet tog nie vergeet om 'n beker koffie te kom skink nie.  :coffee2:

Môre is dit 1 Desember en dan is dit krismis maand!  Ek hoop julle almal gaan 'n heerlike Desember beleef!    :angel8:
Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

 :angel4: Wat gaan hier aan dat hier niks aan gaan nie  :sign10: :`ip2: Anton, as jy by tannie Petra inloer, gee haar 'n drukkie van my kant af asseblief hoor  :love7: Ek hou my bekertjie vir ietsie kouds asseblief. Ons slaan weer die 40 grade hier in Gatkantland. Ek het al my hangmandjies se plante verloor in die week wat ons weg was. Om dit in houers met waters te sit het nie eers gehelp nie. Sal maar weer in die nuwe jaar plant.

Anton Louw

Goooood morning!   Sommer al vroeg vroeg is dit lekker warm hier by ons ...eish.   

Nog 2 weke dan kamp ons, maar vir eers moet ek nog brood verdien.

Lekker dag en week vir almal!

Koffie?  :coffee2:
Kamp is koning!

Anton Louw

Goeie môre maters!  Julle moet 'n lekker dag hé! :toothy4:
Ek het my laaste werks  trippie hierdie week voor ek einde volgende week met verlof gaan.  Ek kan voel die jaar begin nou sy tol eis en raak vreeslik lui.   Ek vlieg vanoggend Inhambane toe en sal weer Donderdagaand terug wees in SA.

Groete en soet wees!

Koffietjie vir enigiemand?  :coffee2:
Kamp is koning!

PM

Middag, middag julle.  Anton, kom veilig terug en geniet 'n paar kreefies vir my part.


Dankie vir die drukkie Raaitjie, ek pluk dit sommer self. 
Jammer om te hoor van jou plante.  Die goed is mos soos kinders!   :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#216
Drukkie was my voorreg en plesier PM. Altyd maar hartseer as mens se plante vrek, soos jy tereg noem dit is soos ons kinders. Hier is so paar coffee moods - kies joune en stoot die koffiekan terug oor die vlammetjies assebliefie. Ek is hoeka mos wakker terwyl julle slaap
:coffee2: :icon_biggrin:




PM

Ek kies - I'm drinking coffee - snoesig in my koppie.  :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hiehiehie, jy lyk tog te snoesig PM. Dit is nog Woensdag by julle ne?


Anton Louw

Goeiemore!  Dis Vrydag en lekker om terug te wees in SA!    kom skink 'n koffietjie en geniet julle naweek!!   :coffee2:   :icon_bigsmurf:
Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

Welkom terug Anton. Hier is my beker. Maak maar vol hoor  :coffee2:


Anton Louw

Kamp is koning!

Meraai vannie Baai

Hello daar! Ek weet nie waar jy nou kamp of swerf nie Anton, maar ek het solank 'n roomkoffie geskink as iemand dalk lus voel om my geselsskap te hou...




PM

Ek sal jou "heg" met so 'n koffietjie.  (Join)  :icon_biggrin: 
Dit lyk so feestelik en keurig. 
Om te weet is om te verstaan.

Anton Louw

OOOOOH YUMMY Meraai!

Ek drink maar ' bekertjie pastiek koffie  :grommit:
Lekker dag vir almal!
Kamp is koning!