NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.
Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.
Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

) waar ek 'n donker tema gehandhaaf het in my griffels. Hetsy dit gedigte was of artikels. Tydens hierdie tyd was die Asemdief nog net 'n skadu - 'n naamlose spanning in die sinapse, voor enige diagnose. Wat ek nou gaan deel is net 'n 'voorbewuste self-getuienis' van die vroeë, onbewuste verslag van terminale simptome, verskuil tussen metafore. 

