okay - hier kom n sneeu storm .....
PM het my gou die link gestuur ... ek het nog nie alles gelees nie - sal eers mooi lees
maar ek merk dat hier 'n nare kanker ook deel is van die proses - so my vriend Petro - sal van groot waarde wees ... gaan hoor of sy wil kom saam praat - julle sal haar vreeslik geniet - sy is 'n regte perel mens wat met woorde kan toor ... so ons eie soort mens
Gorrelroos tap 'n mens se energie en die pyn ..... ja .... ek wou op my tande byt - maar dis mos geruil vir winkel tande ... en daai plastic byt mos nie soos jou eie tande nie .... so ek het maar n tumeric tak gegryp ....
maar ek het ook vir alle nonens eenvoudig gesê :
and smile and goodbye ....
ek het ophou worry oor ander se worries ...
en selfsugtig focus ek net op my man, my kind en so bietjie myself ....
sal later meer kom lees - maar op die oomblik het ek nie proses capacities nie
en die Afrikaans is weer baie meer Engels ha ha