• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Epitaaf

Started by Meraai vannie Baai, July 20, 2011, 05:53:57 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Pragtig Trappies.    :icon_biggrin:   

Bly om te sien jy kuier 'n bietjie met die potlood in die hand.   :love7: :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Trappies ekke lig hoed en knak 'n knieg .... hoor jy hoe kraak dit?  :book1: :notworthy:

adele

Quote from: PM on September 23, 2011, 07:39:08 AM
Dit sê nogal 'n mondvol.  Iemand het 'n rukkie gelede gesê, dit is so vreemd dat 'n afgestorwe persson se foute saam met hom begrawe word.  Niemand sê ooit 'n lelike woord van hom/haar nie.  Ek is te bang hulle kom spook by my.  :icon_biggrin:

by 'n begrafnis sit die vrou en hulle 9 kinders almal in die voorste bank, droogoog en verslae. grootoog kyk die kleiner kinders om hulle rond. dan begin die dominee met sy rede; hy het ver en diep gaan soek na woorde om die man se goeie hoedanighede ten beste beskryf; te vertel hoe almal hom en sy goeie werke gaan mis, hoe 'n verlies sy heengaan vir die omgewing en samelewing is, wie gaan nou dit en dat vir die skool, kerk, boerderygemeenskap, koöperasie ens ens ...

na 'n kwartier staan die vrou op en roep haar kinders
"kom julle, ons is by die verkeerde begrafnis"

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Ai, dit laat my aan "Dolfie" dink.  As een van julle weet waar Madz haarself bevind, ek soek al maande na haar.
Ek wil Dofie in die boek sit, ek het kopiereg daarop, maar ek wil so graag net vir haar daarvan laat weet. 

Ek dink ek weet hoekom hulle geloop het.   :crybaby2:

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Glimlag ekke alweer WYD  :toothy4:

Assie

Hier le Assie
kry nie 'n deksel wat passie
ja, ek le alleen
onder die bleddie swaar steen



:mumum:

Meraai vannie Baai


PM

"Shame" ons sal 'n plan moet maak.  Hoekom skryf jy nie in by 'n boermeisie soek 'n boer nie.
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Nee o Gaats Antie PM. 'n meisie het mos darem haar trots. My weivelde is net vir een bul bedoel. Volgens Oupa is daai program se naam heeltemal verkeerd. Dit moes eintlik "'n slet soek pret gewees het.


:mumum:

PM

Jou slime oupa is gans te slim.  'n Meisie moet darem pret ook hê?
Om te weet is om te verstaan.

Assie

tannie verstaan verkeerd. Daar is darem sekere pret wat mens mos nou nie loop en deel met anner mense nie.



:mumum:

PM

Hier lê die PM tannie,
sy had geen pret nie
was nie omdat sy nie wou nie
of sy nie konnie
sy was net nie 'n slet nie. 


Ag nee!  Dit klink so eentonig.   :icon_biggrin:




Om te weet is om te verstaan.

Assie

Kom ons pas bietjie aan, as ek mag

Hier lê PM tannie,
sy had geen prettie
was nie omdat sy nie kannie
of sy nie wou nie
sy was nettie 'n slettie. 


:mumum:

Meraai vannie Baai

En daar mis sy allie pret siestog  :toothy4: :bootyshake:

PM

Dankie Assie.  Dit klink baie beter!   :icon_biggrin:
So 'n verdomde veeartsie weet nie 'n hoe groot kleinnood hy gemis het nie. 
Om te weet is om te verstaan.