• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Epitaaf

Started by Meraai vannie Baai, July 20, 2011, 05:53:57 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

PM

Jy het al gehoor van stille waters diepe grond?  O gaats, hier het ons nou met "diepe grond" te doene.  Skrik ek nou!  :angel12:
Om te weet is om te verstaan.

Assie

 :icon_scratch: Ek wonder nou of daai slet se grafskrif nie dalk 'n epiteef is nie.




:mumum:

PM

Oe la la!  Is dit nou dubbelsinnig bedoel?   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hahahahaha. Epiteef - puik beskrywing  :book1: :notworthy: :`ip2: