NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.
Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.
Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za
en op hierdie dankbare noot het die uwe, na ernstige oorweging, besluit om die volgende hoofstuk in ons lewe ook te dokumenteer na lang tye van stilstuipe.