Author Topic: Ek wil net graag weet!  (Read 66751 times)

0 Members and 3 Guests are viewing this topic.

Offline werelde weg

  • Matroos
  • Suigeling
  • Posts: 92
  • Gender: Male
  • lag en lag anners gaan jy huil...
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #75 on: April 18, 2012, 04:14:09 PM »
ek voel eweskielik so dors....  :coffee2:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #76 on: April 18, 2012, 04:33:56 PM »
 :occasion14:    :coffee2: is vir die oggend!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #77 on: April 19, 2012, 09:46:49 AM »
Dink ons moet 'n digbundel uitbring met hoe die lagdief ons almal van tyd tot tyd in 'n sieletronk sit en hoe ons dit almal anders ervaar, al is dit dieselfde hell-hole waarin die lagdief ons gooi ...

dit moet nie deel wees van boek 2 nie - 'n boek op sy eie - net ervaarings van daai lagdief in digvorms - PM wat se jy - en alles in een kleur - colbalt blou of swart - selfs die prentjies ... doodels sal goed hiermee saam gaan - ons het prag kunsternaars onder ons wat kan doodle ...  :snorting:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #78 on: April 20, 2012, 06:53:07 AM »
Jy sal moet verduidelik wat "doodle" is.  Ou dommie weet nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #79 on: April 20, 2012, 09:01:08 AM »
Skets, PM, skets. 'n baba droodle en 'n kunstenaar doodle





 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #80 on: April 20, 2012, 09:16:02 AM »
Dankie Naas.  :color:

Wel, ek droodle dan oor julle doodles!  :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #81 on: April 20, 2012, 10:43:47 AM »
 :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #82 on: January 09, 2013, 01:08:40 PM »
Vertel die opsigter hier by die woonstelle vir my dat sy elke dag vir haar kinders vertel hoe bevoorreg hulle is om alles te kry wat hulle hartjies begeer. 

Vertel jy ook vir jou kinders dat hulle moet dankbaar wees vir alles wat hulle by jou as ouer kry, of vir dit wat jy alles vir hulle doen?
Om te weet is om te verstaan.

Offline Fransi

  • Regular Members
  • Melkbaard
  • Posts: 1274
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #83 on: January 09, 2013, 04:55:46 PM »
 :hello:

Ons het nog nie kinders nie, maar ek dink dankbaarheid word geleer deur dit waar te neem in jou ouers (gedrag) en nie in woorde nie, asook met ervaring wanneer jy buite jou eie wêreld gegooi word en besef hoeveel dinge daar is in jou lewe wat genade of uitsondering en nie noodwendig die norm vir almal is nie. So sprei dit uit, totdat jy orals rondom jou dinge sien en ervaar wat dankbaarheid teweegbring. As kind leer jy bv. om dankie te sê, maar ek dink as kind aanvaar jy dinge as vanselfsprekend- amper asof dit jou toekom? Miskien is dankbaarheid iets wat in jou groei?
So, nee, ek dink nie ons sal dit vir ons kinders sê nie- dalk dit probeer leer deur eie dankbaarheid te toon en deur die vlam van verwondering te probeer aansteek in hulle.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #84 on: January 09, 2013, 11:17:50 PM »
Ek was ongelooooooflik streng met ons drie oor dankbaarheid. Oudste seun se kreatiewe siel was moeilik om tevrede te stel en op een goeie dag moes ek hom weer leer hoe om dankbaar te wees, selfs vir die voorreg om te kan sien. Ek het een van sy geliefkoosde 'movies' uitgeneem, hom geblinddoek en hy moes hele fliek tevrede wees met slegs die klank.

Ek kry feitlik daagliks nog dankbare lyntjies op die poskoets van hom af. "Just wanna thank God for the perfect surf today" ... of mooi sonsondergang ens. Die ander twee wat hom met simpatie dopgehou het is ewe dankbaar vir kleinste dingetjies vandag en ons kabouters hoor gereeld wat met hulle gaan gebeur as hulle ondankbaar is en dit hou hulle dankbaar  :evil6:  :love7:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #85 on: January 10, 2013, 07:19:30 AM »
dankbaarheid word geleer deur dit waar te neem in jou ouers   Dit is nou vir my 'n mooi antwoord. 
Dankbaarheid is een van die mooiste kwaliteite. 



Om te weet is om te verstaan.

Offline werelde weg

  • Matroos
  • Suigeling
  • Posts: 92
  • Gender: Male
  • lag en lag anners gaan jy huil...
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #86 on: March 16, 2013, 01:16:02 PM »
sou n mens logika ook kon aanleer?

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #87 on: March 16, 2013, 01:23:52 PM »
Sjoe, ek wens mens kon WW.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Offline werelde weg

  • Matroos
  • Suigeling
  • Posts: 92
  • Gender: Male
  • lag en lag anners gaan jy huil...
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #88 on: March 16, 2013, 01:30:48 PM »
dalk kan n mens dit leer .. as n mens iemand dankbaarheid kan leer glo ek logika kan hand aan hand loop...

nog n vragie... sou dankbaarheid en humbelness hand aan hand loop?
en indien wel hoe tref n mens die onderskeid tussen om terug te staan in neerigheid of dan om op te staan vir wat jou regte is...

waneer iss jou regte belangriker as om terug te staan in dankbaarheid ... wat kom jou toe ...
 

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #89 on: March 16, 2013, 01:42:26 PM »
Ek weet darem nie van logika aanleer nie.  Het dit nie met 'n mens se abstrakte denke te doen nie?  Daar waar IK 'n rol speel?

'n Mens kan dankbaar wees en nederig staan daarteenoor.  Ek bedoel, jy kan nie jouself altyd op die skouer klop oor dit wat jy het of vermag het nie, want jy alleen het nie altyd 'n aandeel daaraan gehad nie. 

Ek dink nie om te baklei vir jou regte het iets met nederigheid te doen nie.  As jy, in die tye waarin ons leef, net moet bly lê as daar op jou getrap word, sal jy gou in die modder versuip.   :nono:
Om te weet is om te verstaan.