Author Topic: Ek wil net graag weet!  (Read 38770 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #30 on: July 20, 2011, 08:46:57 AM »
As ek sy vingers kan glo is dit ses uur die oggend by ons!! Sal julle dalkies 'n skoottikkertjie so kan draai dat ek in my pejamas na julle kan loer??

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #31 on: July 20, 2011, 09:19:29 AM »
O ja beslis!  Dit sal 'n fees wees!  Djamies en al!   :toothy4:

Ons het 'n afspraak!  Intussen moet ons dit opstel.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #32 on: July 20, 2011, 09:35:23 AM »
Oe aarde ek sukkel om stil te sit!!!!! Se nou net dit kan gebeure en ek hoor en sien vir julle  :love7: :hello2:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #33 on: July 20, 2011, 09:50:26 AM »
Man, jy sal sien hoe daag die ouens in hulle hordes op as ek laat weet dat Meraai vannie Baai ook hier gaan wees!  :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #34 on: July 28, 2011, 11:51:28 PM »
Sjoejie.... hehe deur die gesprekkie te lees, het ek geleer julle bly nie almal in die kaap soos ek gedink het nie.... julle hou almal van kuier en julle kan nie op topic bly nie...............






I like It

 :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
*The one and only AWESOME-EST


Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #35 on: July 29, 2011, 04:31:48 AM »
Ons is wyd verspreid ja.  Een ding wat ons nog in gemeen het is ons mooi taal  :icon_biggrin: en ons probeer hard om dit te bevorder.  Van ons het probleme met spelling en leestekens en is altyd opsoek na opvoedkundige inligting om dit te verbeter. 
Ek sien Susan Grobler het 'n nuwe artikel geskryf en op Woes geplaas oor "leestekens in die digkuns".  Ek hoop sy gee vir ons toestemming om dit hier te plaas.  Dit is baie insiggewend en ek hou baie van haar werk.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #36 on: July 29, 2011, 04:35:59 AM »
Chichi baie welkom  :hello2: hoe meer siele hoe meer vreugde ne! Pm mater, ekke hou STYF duime en tone vas vir die jawoord van Susan. Kyk of sy nie dalkies vir jou ook toestemming sal gee vir haar riglyne vir kompetisies. Weet jy is opsoek na dit ook vir die  :book1:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #37 on: July 29, 2011, 05:24:04 AM »
Haai Raaitjie, jy moenie ons   :read:  so rondgooi nie,  dit sal breek!   :toothy4:
Ek het al vir haar 'n briefie geskryf en wag vir die antwoord.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #38 on: July 29, 2011, 05:36:33 AM »
 :hello2: Ek belo' ek sal baie visistig hanteer, dit is mos kosbare skat  :book1: Ek sit saam met jou en wag op die jawoord!!

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #39 on: July 29, 2011, 05:49:10 PM »
 :dontknow:  my taal gebruik is nou nie van die sterkste nie, werk maar beter in 'n ander taal... hehe

Maar baie dankie, ek is bly ek kan deel wees vn dit wat julle hier het!!
*The one and only AWESOME-EST


Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #40 on: July 30, 2011, 08:58:38 AM »
Jy is welkom Chikie.   :icon_biggrin: 

Skryf jy ook gedigte en stories?
Om te weet is om te verstaan.

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #41 on: July 30, 2011, 04:54:47 PM »
Jyt my antwoord klaar gelees, maar ek doen nie!! :)

ek geniet net dit om te lees.

*The one and only AWESOME-EST


Offline werelde weg

  • Matroos
  • Suigeling
  • Posts: 92
  • Gender: Male
  • lag en lag anners gaan jy huil...
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #42 on: July 31, 2011, 02:46:43 PM »
chichy  :wave: welkom hier sjoe....

nou wonder ek net  :icon_scratch: was ek dan onder die verkeerde indruk  dat jy lief is om moord /speur verhale/stories te skryf?

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #43 on: July 31, 2011, 04:28:57 PM »
Ek dink jy dink aan die verkeerde persoon?? Ek geniet moord/speur verhale, maar ek is regtig 'n baie slegte skrywer.

 :icon_scratch:
*The one and only AWESOME-EST


Offline werelde weg

  • Matroos
  • Suigeling
  • Posts: 92
  • Gender: Male
  • lag en lag anners gaan jy huil...
Re: Ek wil net graag weet!
« Reply #44 on: August 02, 2011, 11:32:42 PM »
nee aarde chicy...  :read:
skuss dan het ek die verkeerde persoon hier beet...
baie welkom op die forum  :toothy4: