• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

As woorde dros...

Started by Meraai vannie Baai, December 02, 2012, 02:44:07 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 3 Guests are viewing this topic.

Naas

As daai voelverskrikker van Ta Raatjie daai kraan in rigger mortis in skrikmaak gaan dit die plaffon natspuit.
Spyt kom altyd te laat...

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

 :sign10: Skielik sien ek  :pottytrain2: beelde Naas (mind you, niks nuut nie ne!)

Antjie Patat

 :sign10:
Wat de helsdingens....
Is daai Outop se kraanvogeltjie...

Meraai vannie Baai

Ek het lankal 'n foto gegaps wat iemand gedokter het waar daar 'n kraantjie uit 'n oop gulp gehang het ... so lyk 'n kraanvogel - iets in daardie lyn. Ongelukkig weier my tikker om die foto te wys so ek maak staat op geheue. Dit was djares gelede.

Assie

Hier by ons sal hulle daai kraantjie steel vir skrootmetaal..

:mumum:

PM

Dit was bykans tien jaar gelede, die ou kraantjie het nog 'n "shine" gehad.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Droewig is ek nou.  :crybaby2: Ouderdom speel nie saam nie.  Die goeie ou dae voor verroesting ingetree het. Sug. :icon_biggrin:

Meraai vannie Baai

As woorde dros, kom hulle swanger terug. Ek besef dit nou. Kyk waar trek die onderwerp al  :toothy4:

Assie

Miskien moet ek ook dros...

:mumum:

PM

Sodra jy net nie met 'n broodjie in die oond terugkom nie.  Bly jy maar liewers hier waar ons jou onder die oog kan hou!   :walk:
Om te weet is om te verstaan.

Assie


PM

Jip, ek ken die lewe, ou kalant lank in die land.   :evil6:
Om te weet is om te verstaan.