• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

As woorde dros...

Started by Meraai vannie Baai, December 02, 2012, 02:44:07 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Onthou jy Outop se kraantjie?  :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Hehehehehe, sal ek dit ooit vergeet  :toothy4: Kraanvogeltjie se moses.

PM

Lag ek elke keer as ek daai kraanvogeltjie sien.  Wens ek kon 'n foto hier kry vir almak se genot.  Antjie Patat is seker skoon deurmekaar oor hierdie gevogelry van ons.   :icon_biggrin:
Ek sukkel om my stamboom aanhaling geplaas te kry.  Hou daar, ek is nou-nou daar.  Probeer eers 'n voedseltjie aanmekaar geslaan te kry.
Om te weet is om te verstaan.

Antjie Patat

ek wag in spanning... oge soos litchies vasgeplak  teen die lense, willie dit missie

PM

Is ek regtig nou opgebruik!  Ek gaan 'n bietjie saam met Bacchus skuins lê, sal julle more weer raak kuier.
:wave:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

#35
Gaan kyk in die "gorrelplek : re rooiwyn.
Daar is 5 fotos. Outop se kraanvoel is die middelste een.
https://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=2244.0

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Assie

O hallie ha. Ons het paar van daai oppie plaas.

:mumum:

Naas

Hier by ons is dit twintig voor vier en buurman se honde jaag al weer nagskadus in my slaap.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ons omgewing se honde raak eers hier sesuur se kant parmantig.  Hulle is lui diere.  Hier bgin die dag nou breek, jy sal hulle wel nou-nou hoor. 


Dankie Naas, ek het gou gaan loer.   :notworthy:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek kon net saamgestelde foto van die pandok se grot sien. Nikse kraanvogeltjie nie. Kan julle dit nog sien?

PM

Ja ek kon dit sien Raaitjie. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

 :dontknow: :crybaby2: weet nie wat aangaan met die tikker van my.

PM

Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Nope  :crybaby2:  My tikkertjie het 'n ingeboude voëlverskrikker  :icon_bigsmurf:

PM

Om te weet is om te verstaan.