• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Op reis met Antjie

Started by Antjie Patat, September 24, 2021, 06:03:13 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Baie baie dankie Antjie Patat.  Ek kan die foto's sien, en dit draai nie om nie.   :icon_biggrin:   Dit is net baie groot.  Ek wonder as 'n mens dalk die grootte op jou kamera kan stel, maar ons sal 'n kenner moet kry om te kom help.
AAA  BBBB !!!  Jan Diiinnk!









Om te weet is om te verstaan.

Antjie Patat

Ja ek sien dis groot, en dit was sommer selfoon kiekies, sal stelling moet maak