• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Terse Verse & Prettige raaisels

Started by Meraai vannie Baai, September 08, 2011, 05:39:15 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

adele

#15
wie is sy, klein katryn, met haar snoetneus fyn
en hy wat 'n stert voor en agter swaai?
oom Olifant, haar grote maat,
en kleine muis stap oor die straat.

:grommit:
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

#16
Wraggies! Nou weet ons ook. Dankie Naas  :toothy4: Hier by ons is 'Willy Wagtails' wat net so wip en stertjies lig hoor. Adele ek lief jou versie ewe veel  :icon_biggrin: :notworthy:

Naas

#17
Wat het muis vir olifant gese toe hulle oor die brug stap?

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

#18
Ek voel dommer en dommer elke keer as ek hier kom kopkrap oor jou raaisels Naas  :icon_biggrin:
Gaan google ek dit stilletjies .... natuurlik nie 'n antwoord gekry nie maar op die enetjie afgekom:

Wat lyk soos 'n olifant,
is so groot soos 'n olifant,
maar weeg baie minder as 'n olifant?

:`ip2:

adele

#19
Quote from: Naas on May 23, 2013, 02:45:07 AM
Wat het muis vir olifant gese toe hulle oor die brug stap?

:icon_bigsmurf:


ons laat darem hierdie brug bewe, ne'
adéle  :grommit:

Meraai vannie Baai

#20
Dankie Adele  :headbang:

Naas

#21
Oom Olifant se skaduwee?




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

#22
In die kol LOL!   :headbang:

Naas

#23
Wat lyk soos 'n olifant,
is so groot soos 'n olifant,
weeg net soveel soos 'n olifant?



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

#24
'n Olifant.   :icon_biggrin:

Ek het Adéle se versie geskaai, dis in die boek, ek soek nog 'n paar.  Kan julle bietjie kom toor en versies maak asseblief.  Intussen het ek al die raaisels so in die boek.  
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#25
As 'n onbeheerbare kleptomaniak
ses tablette per dag neem,
is dit voorgeskrewe medikasie
of gegapsde kommunikasie?

PM

#26
Dis baie oulik!   :love7:  Dalk is dit sommer net diefstal.   :icon_biggrin:  In die boek Raaitjie.  
Om te weet is om te verstaan.

adele

#27
watter strukture het jy gekies vir boek 2? is jou bladsye daar al vol??

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

#28
Ek het al iewers vir jou 'n lys geplaas met strukture in die boek en waar ek nog werk nodig het.  
Ek sal dit gaan soek.  

93
Ons Publiseer Saam / Boek 2 - bespreking deur almal / Re: Boek No 2...

http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=1120.new#new
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#29
As 'n Boer, 'n Skot en 'n Engelsman
in die plaaslike kroeg instap,
wat het jy?
:headbang:

*PM, ek het vandag die opskrif van hierdie afdeling verander na Terse Verse & Prettige raaisels. Julle sal sien dat al die plasings ge 'edit' is.  :notworthy: