• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wie is wie op die forum?

Started by Bestuur, April 15, 2011, 11:54:50 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Bestuur

Hier is die "trappe van vergelyking".    Bestuur nooi almal uit om voorstelle te maak om meer oorspronklike humoristiese name te kom voorlê. 

Snuiter
Penkop
Melkbaard
Hardebaard
Wysgeer
Meester

werelde weg

die GROOT bestuur ekke sal asb die "meester" vat aangsien dit nog nie gevat issi...

PM

WW,  is nie sommer net vir vat nie nê!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

werelde weg

patrysie... die GROOT bestuur het gese hy wil weet wie is wie oppi forum so ek sal maar die meester wees  :laughing4:

Jeannedarc

WW - synde dat Jeanne D'Arc al eeue geleed tot St verhef is glo sy dat sy daardie titel - dis nou meester - behoort te beklee  :read: :angel8: :icon_colors: :icon_colors:

PM

Ons sal gou sien wie is die meesters hier rond.  Gooi maar daai inskrywings!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

So wie is nou wie??? vertel my bietjie?
*The one and only AWESOME-EST


PM

Jy sien mos WW is die meester.  Hy moet net eers weer 'n bietjie rondgepluk en gedreig word om meer sy bakkies hier te wys.  Hy weet net nie dat ek een van die mooi dae weer Kaap toe kom nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

hehe ek het meer bedoel, wat moet jy doen om verander te word van 'n suigeling na 'n wel... enigiets anders hehe!

:icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
*The one and only AWESOME-EST


PM

As ek reg onthou dat is dit 500 plasings per "kop".  Dit neem nogal 'n rukkie om 'n "meestersgraad" te verwerf.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

oooo dankie PM :)

Ek sal my merk nog eendag daar bo kry haha  :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:
*The one and only AWESOME-EST


Trapsoetjie

...en hier sit ek in my hoekie en luister, het ek reg gehoor, kom julle weer een van die mooi dae kuier?  :hello2:

Chichi, ek is ekke, en ek is die ander een aan dié kant van die rekenaar. So  :hello: jy daar aan die anderkant.  :hello2:

:angel12:

Naas

Ek wil graag 'n suigeling bly want uit die mond van die suigeling lek daar nie 'n druppel rooikoeldrank nie.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ook nie uit die  mond van die suiplap nie.   :icon_biggrin:  Naas, jy is nog net 'n snuiter!   :icon_biggrin:

Ai Trappies, ek wil gaan blomme kyk.  Een oggend as Hannes wakker word is ek weg, blomme toe, Kaap toe, na my matertjies toe.   :crybaby2:
Ons moet 'n plan maak en een naweek oor vlieg.  Sal julle ons by die airystasie kry?  Jy kan ons mos weer Maandagoggend aflaai, of wat praat ek?  Net eers die boek klaar kry.  'n Beter plan sal wees as ons eers die boek in die hand het, dan kom vier ons dit saam!  Dan bring ek sommer julle boeke ook saam.  Hoes daai?
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

 :wave: Dis nie 'n hoes nie daais 'n deal!  :icon_biggrin:

Jy weet mos ek sit klaar by die spasievollug en wag in spanning dat daai groot vogel sy pote nee plak!  :hello2:

:icon_bigsmurf: Ons glo jou, geen rooikoeldrank nie, net groenkoeldrank oor jou lippe, die wat met die drieskippies teen ~ wal gegooi is.  :hello2:

:angel12: