• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wie is wie op die forum?

Started by Bestuur, April 15, 2011, 11:54:50 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dis nie 'n dadel nie, dis 'n date.   :hello2:

Drie skepe en 'n ossewa, met 'n boepens vaatjie op!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

#16
Wag vir my... Ek gaan saaaaaam. Flippen handeklaplonge en al. Julle sal moet roer anders gaan julle net droërangskikkings kyk. (Stingels sonder blomme issie mooi nie.)
Ek het natuurlik 'n voordeel... Ek ry saam met die mooiste van die blomme.





:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Nou-toe, klim in!   :bootyshake:

Ag Naas, ek skiet net grootbek, sal mos nooit sonder my liefie gaan toer nie.  Ons sal maar wag tot ons vir julle kan boeke bring. 

Hoe lyk die blomme hierdie jaar?
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Alles wat bond is en mooi vol gesond is.
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

Ek wil ook saam! Ek belowe ek sal my kant bring!

Trapsoetjie!  :wave:

*The one and only AWESOME-EST


PM

Ag nee, julle maak my nou so lus om sommer dadelik in die kar te spring en jou te kom oplaai en die pad te vat.
Ag nee, julle maak nie mooi met my nie.   :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

as ek baie geldjies gehad het dan sal ek jou persoonlik met my vliegtuigie oplaai en soontoe vat!!!
*The one and only AWESOME-EST


PM

Ek sal styf duime vashou dat jy baie geld maak.  Die alternatief sou wees om 'n ryk boer met 'n lughawe te vang.  :icon_biggrin:  Daaaan sal ons sien wie is wie.   :toothy4:

Om te weet is om te verstaan.

Chichi

Ken jy dalk 'n ryk boer met 'n lug hawe... ek is goed met ogies maak  :read2:
*The one and only AWESOME-EST


PM

Nip!  Dink jy nou hy sou nog beskikbaar gewees het as ek hom geken het?   :icon_biggrin: 
Oud maar nog lank nie koud.  :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

...en kyk daai boer sal moet 'n wyn man wees, dan kan julle die vlugte geniet ek sal die voggies op eish hou vir wanneer julle gedok het by die hawe. PM ek staan vierkantig agter jou, daai mannetjie sal nie 'n kans hê vir weg hol nie ...  :love7:
:angel12:

PM

Jy verstaan nie mooi nie Trappies, op daai vliegtuig sal ons net die beste rooiwyn bedien word, net soveel as wat ons kan "proe".  En pienkborreltjies vir Raaitjie.  En drieskepies met 'n eksotiese naam vir Naas.   :bootyshake:

Waar staan jy?  O, daar is jy!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Pos op dat julle nie oppie verkeerde vliegtuig klim nie. Die een met die venter waentjie en die bok oppie roofrak gaan Transkei toe.





:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Nee wat, ons sal met limoesiens aangery word na die regte vliegtuig toe.  Die een wat drie verdiepings het en ons sal bo sit, in die kroeg.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.