• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Kom ons maak die forum oop vir almal

Started by PM, July 02, 2020, 04:52:34 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Ek wil voorstel dat ons die forum oopmaak vir almal. 
Kom deel julle menings met my asseblief. 

Jan Dink en Willa, kan julle asseblief julle inset lewer, ek wil graag weet of dit kan werk.  Tans het ons baie lesers, maar die lesers kan nie kommentaar lewer of deelneem nie. 

Om te weet is om te verstaan.

Assie


Meraai vannie Baai

Ons kan dit probeer, sou dinge verkeerd gaan sluit die deure weer  :icon_biggrin: onwelkome kommentare kan mos altyd verwyder word?