Die Afrikaanse Forum
Voorstelle en klagtes => Voorstelle => Topic started by: PM on July 02, 2020, 03:52:34 PM
-
Ek wil voorstel dat ons die forum oopmaak vir almal.
Kom deel julle menings met my asseblief.
Jan Dink en Willa, kan julle asseblief julle inset lewer, ek wil graag weet of dit kan werk. Tans het ons baie lesers, maar die lesers kan nie kommentaar lewer of deelneem nie.
-
Maak maar oop.
:mumum:
-
Ons kan dit probeer, sou dinge verkeerd gaan sluit die deure weer :icon_biggrin: onwelkome kommentare kan mos altyd verwyder word?