• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Keffer

Started by Naas, August 14, 2018, 07:47:24 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Die buurman het 'n klein hondjie. Nee, nie 'n jong hondjie nie maar 'n ou klein klein hondjie. Die dingetjie is bang vir sy eie skaduwees.
Klein hondjies blaf nie. Hulle kef.
Kef! Kef! Kef! Kef! Kef!
En daarom noem ons hulle Keffers (met 'n e)
Keffers is irreterende klein bliksempies 2 uur in die oggend wanneer mens moet slaap.
Klein mensies wat aanhoudend kaf praat mag jy niks noem nie anders land jy in die tronk of sonder werk.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Anastasia

Ha ha, Naas.  Herinner my aan my man wat in grooooot moeilikheid gekom het:  omdat hy in 'n gemengde Afr/Eng klas in Geografie van 'verskaffers' gepraat het by primêre en sekondêre nywerhede.  Dit het kort duskant die hof gedraai.  En dit is die reine waarheid.  Die oorsensitiwiteit daarvan darem!
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

#2
Dit maak my siek, naar, gatvol om so op eiers te moet dans met woorde maar ek wil ook nie gedeporteer word vir rassiekmisse nie.

Naas

rassiekmisse  :hello2: :love7: :hello2:
Ek is heilig oortuig daarvan dat die woord rassis besig is om dieselfde tipe vloekwoord as die K-woord te word.
Jy is of 'n K-woord of 'n Rassis afhangende van hou lank jy in die oond was.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Iewers het ek my griewe verwoord oor presies hoe moeg ek is vir die woord rassis. Dit is pure mensmis Naas, vandaar die ras-siek-mis(se)

PM

NOU  weet ek wat ek sal doen as ek die lotto wen. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

#6
Herinner my aan my man wat in grooooot moeilikheid gekom het:  omdat hy in 'n gemengde Afr/Eng klas in Geografie van 'verskaffers' gepraat het by primêre en sekondêre nywerhede.  Dit het kort duskant die hof gedraai.
Ek dink nie mense verstaan hoe blootgestel 'n blanke onderwyser/dosent in die klas is nie. Jy loop nie net op eiers nie... Net een verkeerde opmerking, net een ondeurdenkte woord en jy is by afdank se stoep. En as een leerder/student eers dit in sy kop kry dat jy hom/haar te na gekom het staan al die ander agter hom/haar en sal hulle openlik lieg en bedrieg om dit so erg as moontlik te laat klink. Dit is ALTYD jou woord teen die klas s'n.
Onderrig en lewenslesse is daarmee heen want jy moet te alle tye net by jou lesplan hou. Jy kan nie eers meer vrae vra om kennis te toets nie dan tas jy hulle regte en menswaardigheid aan.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Om te weet is om te verstaan.

Anastasia

Jy is so reg, Naas.  Wreed was my ontnugtering.  Ek was uit die onderwys vanaf 2002 tot weer 2009.  En toe weer vanaf 2011 heeltemal uit sirkulasie, wat nog te praat van onderwys.  Toe ek die jaar weer 'n pos by 'n klein skooltjie kry, het ek so opgewonde gewees, ek het soos 'n rock ster gevoel wat 'n reunie konsert gaan hou.  Dit het presies 6 weke geduur.  Onderwys is nou 'n onherkenbare beroep.  En ek was seker DIE mees passievolle onnie
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Trapsoetjie

O Jinne, en Samantha gaan volgende jaar haar studies begin. Sy gaan die klein kindertjies help om nie so moeilik te wees as hulle by julle klasse kom nie.   :icon_scratch:
:laughing4:

:angel12:

Naas

Weet nie of ek haar of die kindertjies moet jammer kry nie;  :sign10:

Die ou Omie sien die eerste keer in sy lewe 'n stoomlokomotief. Hy loop en bekyk die wonder. Dis toe hy nou die ding so met sy kierie bevoel wat die loko so 'n harde fluit gee en sy wiele daai eerste vinnige glydraai maak om weg te trek. Met die is sy kierie toe mos in die speke en die momoentum gooi vir oom tot binne in die intensiewe saal van die hospitaal. Paar maande later sterk hy aan daar by sy dogter in die stad. Die oggend toe hy in die kombuis instap fluit die waterketel. Daai omie skrik vir hom uit sy bloedgroep uit binne 'n sekte in, gryp sy kierie en slaan daai ketel poer des mertes binne in sy lelike woord in. Sy dogter keer hom en vra wat nou aangaan. Nee, se die Omie, Daai bleddie ding moet jy vrekslaan voordat hy kans kry om groot te word want dan raak hy bleddie gevaarlik.
Sien ons nou die dag 'n vrou met die kleintjie oppie rug. "Aag My Moeder!" se my Selonsrosie. "O Shit!" dink ek in my binniste. "Daai ding gaan groot word."


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Giggel ek met respekte.  Ek wonder so in die stilligheid van ons pandok hoe 'slim' gaan vandag se kinnertjies wees as hulle nou klaar is met skool met die wat julle as onderwysers nie eers meer mag 'toets' nie. Sniksnik.


Anastasia

Lag ek my nou uit my eie bloedgroep, binne-in 'n sekte in!  Maar geen kool-aid vir my nie, dankie!  Ek lag my nog hier verby 'n papie stadium sommer direk in 'n vlinder in!
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

Ek verstout my aan die beelde wat julle woorde skep. Op hierdie wonderlike samesyn van tussen lyne kuier, groet ek vir eers. My ou maatjie is tuis en ons kinders van die plaas en Goue Kus, kom kuier so saam-saam die naweek. Pas julle self mooi op groot asseblief maters. Kosbaarder as korale is julle vir my.

Naas

Geniet die kinders Ta Raaitjie.




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.