Author Topic: Wie lees wat na middernag?  (Read 39125 times)

0 Members and 8 Guests are viewing this topic.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3663
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #45 on: February 19, 2018, 09:47:55 AM »
Ons het 55 Guests, 1 User op die oomblik wat by die forum inloer. WOW!!  :notworthy: :hello2: :hello2: :wave:

Pages: [1] Show 
User   Time    Action
Guest   09:53:19 AM   Viewing the topic Ellips.
Online Meraai vannie Baai   09:53:13 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   09:52:37 AM   Viewing the topic Die sopdieët.
Guest   09:52:18 AM   Viewing the topic 2013 toer woestyn dag 3 b.
Guest   09:52:08 AM   Viewing the topic Die sopdieët.
Guest   09:51:57 AM   Viewing the topic Oomblikke uit ons wegloopwekie.
Guest   09:51:51 AM   Viewing the topic Meervoude.
Guest   09:51:28 AM   Viewing the board Die kiekiekyk plek.
Guest   09:51:17 AM   Viewing the topic Herken die tekens van 'n beroerte.
Guest   09:50:46 AM   Viewing the topic Rymwoorde .
Guest   09:50:45 AM   Viewing the topic Rymwoorde .
Guest   09:50:15 AM   Viewing the topic Gewilde kinderversies en liedjies.
Guest   09:49:42 AM   Viewing the topic Rictameter.
Guest   09:49:33 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   09:49:30 AM   Viewing the topic Meervoude.
Guest   09:49:28 AM   Viewing the topic ekke gaan bietjie weg.
Guest   09:49:07 AM   Viewing the topic Die sopdieët.
Guest   09:48:23 AM   Viewing the topic Kos uit Suid Afrika.
Guest   09:48:22 AM   Viewing the topic Wie lees wat na middernag?.
Guest   09:48:15 AM   Viewing the topic Klemtekens - akuut (´).
Guest   09:48:11 AM   Viewing the topic Toemaar die donker man, ROOK EN OKER (1963) - Ingrid Jonker.
Guest   09:48:06 AM   Viewing the topic Hiperbool.
Guest   09:48:06 AM   Viewing the topic Hiperbool.
Guest   09:46:59 AM   Viewing the topic 'n Vermorsing van goeie geld..
Guest   09:46:47 AM   Viewing the topic The passing of a beloved old friend, Common Sense :(.
Guest   09:46:43 AM   Viewing the topic buite toilet.
Guest   09:46:09 AM   Viewing the topic Ons.
Guest   09:45:55 AM   Viewing the topic my laaste woorde ... of my eerste ....
Guest   09:45:30 AM   Viewing the topic 2013 toer oppad na Hentiesbaai.
Guest   09:45:25 AM   Viewing the topic model vleigtuie 2013 nr 5.
Guest   09:45:19 AM   Viewing the topic Familie se koffiekroegie maak sy deure oop..
Guest   09:44:54 AM   Viewing the topic Vrystaatvolkspelers se kursus, 2012.
Guest   09:44:53 AM   Viewing the topic Maradelle (Geskoei op die Paradelle Struktuur).
Guest   09:43:59 AM   Viewing the topic KOOKFOUTE.
Guest   09:43:54 AM   Viewing the topic skryf oor die woordjie "boemelaar".
Guest   09:43:31 AM   Viewing the board Die simptome van beroerte/stroke.
Guest   09:43:15 AM   Viewing the topic 'n eie huis.
Guest   09:43:10 AM   Viewing the topic 'n Vermorsing van goeie geld..
Guest   09:42:29 AM   Viewing the board Slaaie.
Guest   09:42:22 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   09:42:00 AM   Viewing the topic Dit is Sondagaand en ons bly in Balfour in die gopse.
Guest   09:41:37 AM   Viewing the topic Rymwoorde .
Guest   09:41:34 AM   Viewing the topic Terza rima.
Guest   09:41:33 AM   Viewing the topic soenbaarmooi.
Guest   09:41:33 AM   Viewing the topic PM en Botswana.
Guest   09:41:28 AM   Viewing the topic Liedjie vir jou mamma.
Guest   09:41:15 AM   Viewing the topic Juistemint en krakeel.
Guest   09:40:41 AM   Viewing the topic Vertaling in Afrikaans gevra deur die voorsitter van PHSA.
Guest   09:40:14 AM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   09:39:44 AM   Viewing the topic Haiku en Tanka struktuur.
Guest   09:39:42 AM   Viewing the topic skilpadbessies ... knip en plak - bak en .....
Guest   09:39:27 AM   Viewing the topic mieliepap muffens.
Guest   09:39:17 AM   Viewing the topic Cliché: Verslete woordbeeld of immergewilde uitdrukking?.
Guest   09:39:13 AM   Viewing the topic langste woord.
Guest   09:38:43 AM   Viewing the topic welkom.
« Last Edit: February 19, 2018, 09:54:18 AM by Meraai vannie Baai »

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3663
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #46 on: August 06, 2018, 11:17:27 PM »
'n Paar dae gelede het ons besoekers by verskeie erwe ingeloer. Dit verbly my hart elke keer as ek saam lees oor 'n skouer en op ou skatte afkom. PM, baie dankie vir die voorreg om deel te wees van jou forum! Daar is so wye keuse van onderwerpe!

OnlineMeraai vannie Baai   10:56:17 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:55:20 PM   Viewing the topic My ou Man.
Guest   10:55:15 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:55:08 PM   Viewing the topic Wat eet julle vanaand?.
Guest   10:55:04 PM   Viewing the topic Saartjie se Ingels.
Guest   10:54:48 PM   Viewing the topic Ons ryk taal: interessante gesegdes.
Guest   10:54:02 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:53:11 PM   Viewing the topic sederberg nr 1.
Guest   10:51:57 PM   Viewing the topic Oor snorre en ou tantes.
Guest   10:51:21 PM   Viewing the topic Onbewuste misverstand. .
Guest   10:51:08 PM   Viewing the topic Vywer.
Guest   10:51:07 PM   Viewing the topic vertaal in engels.
Guest   10:49:52 PM   Viewing a list of recent topics.
Guest   10:48:36 PM   Viewing the topic Stilte - vir eers..
Guest   10:48:22 PM   Viewing the topic Wat beteken dit?.
OnlineAnastasia   10:48:17 PM   Viewing the results of a search.
Guest   10:47:14 PM   Viewing the topic Kom ons praat KOFFIE.
Guest   10:46:45 PM   Viewing the topic 007 kom bieg.
Guest   10:46:09 PM   Viewing the topic Polisindeton.
Guest   10:45:02 PM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   10:45:01 PM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   10:45:00 PM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   10:44:58 PM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   10:44:50 PM   Viewing the topic Dierename in gesegdes en uitdrukkings.
Guest   10:44:32 PM   Viewing the topic Philip de Vos.
Guest   10:43:42 PM   Viewing the topic anderste vakansie 2.
Guest   10:43:35 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   10:43:16 PM   Viewing the topic Welkom Suidwes.
Guest   10:42:56 PM   Viewing the topic munitoria.
Guest   10:42:41 PM   Viewing the topic Gewilde kinderversies en liedjies.
Guest   10:42:19 PM   Viewing the topic is ek ook skuldig?.
Guest   10:41:56 PM   Viewing the topic Photoscape deel 2 verwronge fotos.
Guest   10:41:41 PM   Viewing the topic Die mishoring.
Guest   10:41:36 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.


User   Time    Action
OnlineMeraai vannie Baai   03:36:07 AM   Viewing Who's Online.
Guest   03:36:01 AM   Viewing the topic Die Quatern.
Guest   03:35:57 AM   Viewing the topic die japenese meisie en haar seekat droom.
Guest   03:35:32 AM   Viewing the topic Cholestrol 101 - die unieke pos-sisteem van jou liggaam .
Guest   03:35:30 AM   Viewing the topic Cholestrol 101 - die unieke pos-sisteem van jou liggaam .
Guest   03:35:12 AM   Viewing the topic Cholestrol 101 - die unieke pos-sisteem van jou liggaam .
Guest   03:35:11 AM   Viewing the topic Cholestrol 101 - die unieke pos-sisteem van jou liggaam .
Guest   03:34:21 AM   Viewing the board Adéle se plek.
Guest   03:34:14 AM   Viewing the topic Baie welkom Heleen.
Guest   03:33:46 AM   Viewing the topic Hoekom is stres so nadelig vir ons gesondheid?.
Guest   03:33:46 AM   Viewing the topic Hoekom is stres so nadelig vir ons gesondheid?.
Guest   03:33:41 AM   Viewing the topic Down Under 'Mis-kuns'.
Guest   03:33:38 AM   Viewing the topic Hoekom is stres so nadelig vir ons gesondheid?.
Guest   03:33:37 AM   Viewing the topic Hoekom is stres so nadelig vir ons gesondheid?.
Guest   03:33:37 AM   Viewing the topic Hoekom is stres so nadelig vir ons gesondheid?.
Guest   03:31:30 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   03:31:18 AM   Printing the topic "In ‘n herbergstal".
Guest   03:31:03 AM   Viewing the topic Ek is geblog deur die Afrikaanse Forum en my FB account is geskaak!.
Guest   03:29:58 AM   Unknown Action
Guest   03:29:36 AM   Viewing the topic Judy's Secrets en haar 3 weke gewigsverlies eetplan..
Guest   03:29:18 AM   Viewing the topic visvang.
Guest   03:27:32 AM   Viewing the topic Ken jy hierdie gedig?.
Guest   03:27:22 AM   Viewing the topic bitjie gaan duik!.
Guest   03:27:14 AM   Viewing the topic Varkworsies en kool.
Guest   03:24:29 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   03:23:51 AM   Viewing the topic Hoe diep is JOU sakke.
Guest   03:23:17 AM   Viewing the topic My gat se deksel..
Guest   03:22:19 AM   Unknown Action

OnlineMeraai vannie Baai   04:04:24 AM   Viewing Who's Online.
Guest   04:03:55 AM   Viewing the topic 25 maniere om jou woede te hanteer.
Guest   04:03:16 AM   Viewing the topic Wil net graag!.
Guest   04:03:13 AM   Viewing the topic Ek is weer tuis.
Guest   04:03:00 AM   Viewing the topic Daar onder in die vlei (stap 'n Mannetjie).
Guest   04:02:59 AM   Viewing the topic sederberg nr 3.
Guest   04:02:50 AM   Viewing the topic Silhoueët-S-woorde.
Guest   04:00:29 AM   Viewing the topic Hoekom is stres so nadelig vir ons gesondheid?.
Guest   04:00:25 AM   Viewing the topic Ou idiome uit die volksmond.
Guest   03:59:48 AM   Viewing the topic Hoekom is stres so nadelig vir ons gesondheid?.
Guest   03:58:36 AM   Viewing the topic Ken jy 'n 'Smiley'?.
Guest   03:58:29 AM   Viewing the topic Om te dig met "Geleende woorde uit ander tale".
Guest   03:57:32 AM   Viewing the topic Hoekom is stres so nadelig vir ons gesondheid?.
Guest   03:56:19 AM   Viewing the topic Groenbone met Fettakaas.
Guest   03:56:03 AM   Viewing the topic koos jag.
Guest   03:56:00 AM   Viewing the topic ABC Gedigstruktuur (ABCEDARIAN).
Guest   03:55:59 AM   Viewing the topic Lekker verjaar Lox.
Guest   03:55:39 AM   Viewing the topic Hoekom is stres so nadelig vir ons gesondheid?.
Guest   03:55:37 AM   Viewing the topic Hoekom is stres so nadelig vir ons gesondheid?.
Guest   03:55:18 AM   Viewing the topic Hoekom is stres so nadelig vir ons gesondheid?.
Guest   03:55:18 AM   Viewing the topic Hoekom is stres so nadelig vir ons gesondheid?.
Guest   03:52:38 AM   Viewing the topic PhotoScape (17) Crop & Contras.
Guest   03:52:26 AM   Viewing the topic Koolsop dieet.
Guest   03:52:19 AM   Viewing the topic spreekwoorde en gesegdes.
Guest   03:51:58 AM   Viewing the topic Ek wil nie vir jou blomme bring.
Guest   03:51:35 AM   Viewing the topic Gatiep.
Guest   03:51:25 AM   Unknown Action
Guest   03:51:23 AM   Viewing the topic so paar kiekies .
Guest   03:49:53 AM   Viewing the topic Fotos?.
Guest   03:49:32 AM   Viewing the topic Rebelse kunstenaar.


Offline Anastasia

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 423
  • Gender: Female
  • My taal is Liefde
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #47 on: August 07, 2018, 11:58:28 AM »
En daar is ek op heterdaad betrap, EN 'n snappie geneem van my gedwalery!  Hie hie
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3663
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #48 on: August 07, 2018, 12:23:44 PM »
Uitgevang liefste matertjie  :icon_biggrin:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #49 on: August 08, 2018, 03:00:16 PM »
Raaitjie, dit is  ONS  forum.  Elke lid het 'n bydrae en 'n seggenskap!  Is dit nie vir julle nie, het ons nie 'n forum nie. 
Ek self dwaal dikwels rond om te gaan loer wat ons alles kwyt geraak het.  Dit is groot pret. :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Anastasia

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 423
  • Gender: Female
  • My taal is Liefde
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #50 on: August 08, 2018, 03:01:46 PM »
En die forum begin weer spoed optel.  Dis heugelike nuus.
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3663
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #51 on: January 03, 2019, 01:14:12 AM »
Ek is ook verheug matertjie - ons gaste loer vanaand by die kombuishoek ook in. Hopenlik wil hulle saam kos maak en dalk kom deel hulle, hulle eie gunsteling disse met ons. Dit is altyd vir my 'n plesier om te sien watter erwe lok ons besoekers nader en sodoende kry ek soms die wonderlike geskenk om 'n plasing te ontdek wat ek gemis het! 
:hello2: :notworthy: :love7:
 
« Last Edit: October 17, 2021, 02:00:24 AM by Meraai vannie Baai »

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #52 on: January 15, 2019, 06:05:39 PM »
Hulle geniet jou eetkamer en kombuis net soveel as ek.  Wie kan hulle dan kwalik neem? 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3663
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #53 on: September 19, 2019, 02:15:10 AM »
Wie lees wat en wie gaps vannag van die forum se ABC skatte - jippie! Daar's lewe ouens. :bootyshake:

Guest   02:12:46 AM   Printing the topic "spoedkameras".
OnlineMeraai vannie Baai   02:12:42 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   02:12:20 AM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   02:11:20 AM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   02:10:47 AM   Viewing the topic 'n Verskuilde Drie Titel Vers (VDTV).
Guest   02:10:43 AM   Viewing the topic Die wind..
Guest   02:10:28 AM   Viewing the topic botswana 8 B.
Guest   02:10:09 AM   Viewing the board Die Hoof se kantoor.
Guest   02:09:23 AM   Viewing the board Kom kuier saam.
Guest   02:09:02 AM   Printing the topic "Met my hart belewe".
Guest   02:07:13 AM   Viewing the topic Swarkoppies se moses..
Guest   02:06:19 AM   Viewing the topic Kan jy Soen en Bestuur???.
Guest   02:06:06 AM   Viewing the board Hartversaking.
Guest   02:05:30 AM   Viewing the topic langste woord.
Guest   02:04:23 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   02:03:50 AM   Viewing the topic Kosmoskyk .
Guest   02:03:22 AM   Viewing the topic Sleepless in Seattle....
Guest   02:03:10 AM   Viewing the topic Die eerste keer..
Guest   02:02:56 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   02:02:31 AM   Printing the topic "Tipografiese wit (een van die digter se slypstene)".
Guest   02:02:19 AM   Viewing the board Hoe werk die program?.
Guest   02:02:05 AM   Viewing the topic Werksoekers se hoekie.
Guest   02:01:46 AM   Viewing the topic Flip Flop 60/90.
Guest   02:00:51 AM   Unknown Action
Guest   02:00:24 AM   Viewing the topic Kruis en dwars skryftegniek.
Guest   02:00:17 AM   Viewing the topic Die gebruik van leestekens in gedigte.
Guest   02:00:07 AM   Viewing the topic verjaar.
Guest   01:58:30 AM   Viewing the topic Maak jou eie kaggelpoefters met draad en tang.

En 'n ruk later brand die liggies so in ons forumgange...  :toothy4: :hello:

Meraai vannie Baai   02:47:13 AM   Viewing Who's Online.
Guest   02:46:53 AM   Viewing the topic Kom sit saam aan in Gatkantland (Australia).
Guest   02:46:15 AM   Viewing the topic Klemtekens - akuut (´).
Guest   02:45:36 AM   Viewing the topic Kom sit saam aan in Gatkantland (Australia).
Guest   02:45:18 AM   Viewing the topic 40 Jaar Avontuurliriek.
Guest   02:45:09 AM   Viewing the topic Saartjie, Leeupoort se tweebeenbobbejaan.
Guest   02:44:58 AM   Viewing the topic ag nou ja!.
Guest   02:44:18 AM   Viewing the topic Kom sit saam aan in Gatkantland (Australia).
Guest   02:44:02 AM   Viewing the topic Kom sit saam aan in Gatkantland (Australia).
Guest   02:43:43 AM   Viewing the topic Naas se afkorting: K.N.A.P.
Guest   02:43:30 AM   Viewing the topic My liefde vir Afrikaans.
Guest   02:43:12 AM   Viewing the topic Kom help skep aan nog (assebliefie).
Guest   02:43:10 AM   Viewing the topic My grootste geskenke.
Guest   02:42:06 AM   Viewing the topic Medical advice.
Guest   02:41:50 AM   Viewing the topic Elisabeth Eybers uit "Die vrou en ander verse".
Guest   02:41:16 AM   Viewing the topic Gewilde kinderversies en liedjies.
Guest   02:40:50 AM   Unknown Action
Guest   02:39:57 AM   Viewing the topic Voor en na die huwelik (lees van bo na onder en dan visa versa).
Guest   02:38:39 AM   Viewing the topic (Voor)behoedmiddel teen verkoue.
Guest   02:38:07 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   02:37:50 AM   Viewing the topic Mona Lisa.
Guest   02:37:31 AM   Viewing the topic Kom ons praat BOEREKOS.
Guest   02:37:07 AM   Viewing the topic Koffie?.
Guest   02:35:40 AM   Viewing the topic lisensies.
Guest   02:34:18 AM   Viewing the board Voete.
Guest   02:34:12 AM   Viewing the topic Die byvoeglike naamwoord.
Guest   02:33:58 AM   Viewing the topic rooibok.

« Last Edit: September 19, 2019, 02:51:15 AM by Meraai vannie Baai »

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3663
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #54 on: November 05, 2020, 12:13:35 AM »
 :hello: aan al ons besoekers. Teken die 'boek' voor jy groet assebliefie ...  :book1:  :toothy4: :coffee2:

OnlineMeraai vannie Baai   12:08:21 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   12:08:18 AM   Unknown Action
Guest   12:08:03 AM   Viewing the topic Demensie - Sambreel van 'n breinmoordenaar.
Guest   12:07:37 AM   Viewing the board Skryftegnieke.
Guest   12:07:22 AM   Viewing the topic Selfverwyt en vergifnis.
Guest   12:07:04 AM   Viewing the board Kom kuier saam.
Guest   12:07:03 AM   Viewing the board Kom kuier saam.
Guest   12:06:43 AM   Viewing the topic Skrywershulp.
Guest   12:06:32 AM   Viewing the board Betalings en Bankbesonderhede.
Guest   12:06:26 AM   Viewing the topic Lyle's Golden Syrup...
Guest   12:06:13 AM   Viewing the topic Hoe paraat is jy?.
Guest   12:05:35 AM   Viewing the topic Plasings per bladsy.
Guest   12:05:30 AM   Unknown Action
Guest   12:05:11 AM   Viewing the topic Baie welkom aan ons nuwe lede.
Guest   12:04:52 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   12:04:41 AM   Viewing the topic Middernag Spookhof.
Guest   12:04:26 AM   Viewing the topic Banting Dieet....
Guest   12:03:38 AM   Viewing the topic helikopter rit.
Guest   12:03:24 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   12:02:32 AM   Viewing the topic Afrikaanse weergawe van die Harrisham Rhyme.
Guest   12:01:26 AM   Unknown Action
Guest   12:01:12 AM   Viewing the topic Vir my kind.
Guest   12:00:49 AM   Viewing the topic Warm water of koue water?.
Guest   November 04, 2020, 11:59:56 PM   Viewing the board Die Gorrel plek.
Guest   November 04, 2020, 11:59:48 PM   Viewing the topic Afrikaanse uitdrukking gesoek vir 'paingry'.
Guest   November 04, 2020, 11:59:18 PM   Viewing the topic Gedig oor Radio uitgesaai.
Guest   November 04, 2020, 11:58:48 PM   Viewing the topic Li’totes.
Guest   November 04, 2020, 11:57:32 PM   Viewing the topic Flamingos in a marsh.
Guest   November 04, 2020, 11:57:26 PM   Viewing the board Die Gorrel plek.
Guest   November 04, 2020, 11:57:15 PM   Viewing the topic ierland 2015 # 8 Londonderry.
Guest   November 04, 2020, 11:56:58 PM   Unknown Action
Guest   November 04, 2020, 11:56:48 PM   Viewing the topic Bouery by skool vir dowes.
Guest   November 04, 2020, 11:56:41 PM   Viewing the topic Demensie - Sambreel van 'n breinmoordenaar.
Guest   November 04, 2020, 11:56:33 PM   Viewing the topic botswana 6B.
Guest   November 04, 2020, 11:56:30 PM   Unknown Action
Guest   November 04, 2020, 11:55:25 PM   Viewing the board Bekgeveg.
Guest   November 04, 2020, 11:55:19 PM   Viewing the board Die Gorrel plek.
Guest   November 04, 2020, 11:55:15 PM   Viewing the topic Rooiwyn, Kaggelvuur en Vers....
Guest   November 04, 2020, 11:55:11 PM   Viewing the topic Die lewe is `n gedagte lank.
Guest   November 04, 2020, 11:54:56 PM   Printing the topic "Kom PRAAT ons taal!".
Guest   November 04, 2020, 11:54:12 PM   Viewing the topic Demensie - Sambreel van 'n breinmoordenaar.
Guest   November 04, 2020, 11:54:09 PM   Viewing the topic Demensie - Sambreel van 'n breinmoordenaar.
Guest   November 04, 2020, 11:54:08 PM   Viewing the topic Die wêreld is ons woning nie… TOTIUS.
Guest   November 04, 2020, 11:54:08 PM   Viewing the topic Demensie - Sambreel van 'n breinmoordenaar.
Guest   November 04, 2020, 11:53:37 PM   Viewing the topic Sommer 'n klomp limerieke.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #55 on: November 17, 2020, 03:52:14 PM »
Dit is goeie nuus.  Ek was al lus om hierdie donker gat te verkoop.  Ons het die laaste drie weke meer kragonderbrekings gehad as wat Adam diere in die ark gehad het.  Ja, sommer so twee twee.  Geen krag geen opvangs. 
Ons het, seg hulle met die baie skuld, dat ons drie transformators verloor het.   :dontknow:   :icon_scratch:   :sign10:  Dit is nou regtig nie snaaks nie.   :pottytrain2:


Ons lede oorkant die straat was in die pond sitplekke met al die vleis en kos in die vries- en yskas. 
« Last Edit: November 17, 2020, 03:53:45 PM by PM »
Om te weet is om te verstaan.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #56 on: September 20, 2021, 09:53:17 AM »
Ek wonder aljimmers hoekom en wie die onderwerpe druk?

 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline Meraai vannie Baai

  • Wysgeer
  • Posts: 3663
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #57 on: September 20, 2021, 10:09:13 AM »
Ek vermoed dit is die sogenaamde geleerdes wat by ons wannebies kom kersopsteek in die donker Naas  :icon_biggrin: Moet erken dit is nogals 'n funksie wat ek lief is om te gebruik want dan kan ek alte lekker oor ons gaste se skouers sit en lees. Dwaal ek weer deur vergange se plasings en geniet van vooraf.
« Last Edit: September 20, 2021, 10:12:02 AM by Meraai vannie Baai »

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #58 on: September 20, 2021, 10:23:26 AM »
Ek loop ook gereeld daar rond...

 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10700
  • Gender: Female
Re: Wie lees wat na middernag?
« Reply #59 on: September 20, 2021, 11:40:54 AM »
Iemand skryf 'n briefie en vra hy wil op die forum adverteer en hoeveel sal dit kos.
Hoekom op die forum, ek dink nie u sal soveel bloodstelling kry as wat jy graag wil hê nie.
Die antwoord was, het jy al gesien hoeveel keer jou onderwerpe gelees word?   :icon_scratch:
Om te weet is om te verstaan.