• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wie lees wat na middernag?

Started by Meraai vannie Baai, August 26, 2015, 01:50:03 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

#15
Baie jare al my rondreisende woordontbyt wat ek so nuttig Stoffel  :icon_biggrin: volg die spore van ons besoekers en soos ek elke keer skryf, ontdek 'n mens skatte tussen die plasings uit ons gisters ens. En toe besluit ek om net so paar met julle te deel.

Wou kyk of die lesers ook mekaar se spore volg. Ek belowe ek sal van nou af net stilllletjies spoorsny en ophou lui wees om self te gaan delf op die woordmenu  

:love7:

PM

Dit is interessant om te sien wie lees wat "na middernag".  Is dit nie dalk SAkaners wat in ander lande woon nie?
Om te weet is om te verstaan.

AB

nee wat ek gee nie om jy hou my dop nie Ralie want dan weet ek jyt my nie vergeet nie

Meraai vannie Baai

Ek wonder altyd self oor die besoekers PM. Was nog nooit hier dat dit net ek is nie - daar nie altyd ietsie nuuts geplaas nie maar dat daar gelees worre is gewis! Stoffeltjie hoe sal ek dan ooit vir jou kan vergeet mater?  :toothy4:

Meraai vannie Baai

Dat 'n klompie van ons graag gewig wil verloor is gewis  :toothy4:

User   Time    Action
Online Meraai vannie Baai   06:58:09 AM   Viewing Who's Online.
Guest   06:57:12 AM   Viewing the topic Judy's Secrets en haar 3 weke gewigsverlies eetplan..
Guest   06:56:59 AM   Viewing the topic Judy's Secrets en haar 3 weke gewigsverlies eetplan..
Guest   06:56:46 AM   Viewing the topic Judy's Secrets en haar 3 weke gewigsverlies eetplan..
Guest   06:56:32 AM   Viewing the topic Judy's Secrets en haar 3 weke gewigsverlies eetplan..
Guest   06:56:21 AM   Viewing the topic Judy's Secrets en haar 3 weke gewigsverlies eetplan..
Guest   06:56:18 AM   Viewing the topic Judy's Secrets en haar 3 weke gewigsverlies eetplan..

Guest   06:55:16 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   06:54:56 AM   Viewing the topic paar kiekies.
Guest   06:51:22 AM   Viewing the topic Aan al die Quests hier onner.....
Guest   06:50:01 AM   Viewing the board Pret met woorde.
Guest   06:50:01 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   06:49:39 AM   Viewing the topic Wie lees wat na middernag?.
Guest   06:49:13 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   06:49:13 AM   Viewing the topic lox se bydrae tot die boek.
Guest   06:49:11 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   06:48:24 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   06:48:03 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   06:47:59 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   06:46:16 AM   Viewing the topic Kuberpret.
Guest   06:44:44 AM   Viewing the topic Intensiewe vorme of intensiewe adjektiewe.
Pages: [1]

:toothy4: Sal laat weet of die nuwe eetplan werk of nie hoor! Sal ook probeer om fotos van die disse soos ons dit maak, te plaas.

PM

Gewigsverlies is 'n multi miljoen rand industrie.  Dit is 'n allemintige taak om deur die geldmaakstories te probeer vasstel wat die waarheid is.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


Meraai vannie Baai

Die erwe word vereer met besoeke en ek gaan nou gou self loer wat se wie oor Naaimasjiene  :toothy4:
Online Meraai vannie Baai   11:41:30 PM   Viewing Who's Online.
Guest   11:40:08 PM   Viewing the topic wat het gebeur in 3 weke.
Guest   11:36:52 PM   Viewing the board Digformules of -strukture.
Guest   11:36:23 PM   Viewing the topic safe sex.
Guest   11:36:02 PM   Viewing the topic Nuwe lede.
Guest   11:33:48 PM   Viewing the topic Die bloedgroepdieet.
Guest   11:33:29 PM   Printing the topic "'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie)".
Guest   11:32:08 PM   Viewing the topic Die sopdieët.
Guest   11:30:50 PM   Viewing the topic Naaimasjien....
Guest   11:30:17 PM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   11:28:08 PM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   11:28:07 PM   Printing the topic "'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie)".

Meraai vannie Baai

#23
Loer ek net vinnig in om te sien wie lees wat. Ek gaan nou stilletjies wegglip om eers saam te lees waar ons gesels oor gebruike van asyn, waar ek 'n gas vroeer met die gang af sien verdwyn het en daarna beloer ek 'varkribbetjie' :notworthy:

Meraai vannie Baai   12:01:25 PM   Viewing Who's Online.
Guest   12:00:49 PM   Viewing the topic Die sopdieët.
Guest   11:59:58 AM   Viewing the topic CJ Langenhoven se Loeloeraai.
Guest   11:59:15 AM   Viewing the topic Sestina.
Guest   11:57:25 AM   Viewing the topic Naaimasjien....
Guest   11:56:19 AM   Viewing the topic 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie).
Guest   11:56:06 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   11:55:41 AM   Viewing the topic Polisindeton.
Guest   11:55:38 AM   Viewing the topic Kruie en speserye.
Guest   11:54:49 AM   Viewing the topic Kamplewe in Aus tussen die reenwoude.
Guest   11:54:28 AM   Viewing the topic 'n Maklike manier om die skrif groter te maak..
Guest   11:53:53 AM   Viewing the topic Aarbeie.
Guest   11:53:53 AM   Printing the topic "Kom ons praat VARK RIBBETJIE".
Guest   11:52:20 AM   Viewing the topic Die Forum se gedagtes..
Guest   11:51:03 AM   Viewing the topic Ellips.
Guest   11:49:52 AM   Printing the topic "'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie)".
Guest   11:49:38 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   11:48:32 AM   Viewing the topic Toevallig-gevinde-gedigstruktuur (TGG) .
Guest   11:48:24 AM   Viewing the board index of Die Afrikaanse Forum.
Guest   11:48:11 AM   Viewing the topic (Ons Vingerflaters).
Guest   11:47:59 AM   Viewing the topic Rymwoorde .

Naas

Ek het ook maar 'n toeskouer geword. 'n Vet een om presies te wees. Al die gesels gaan net oor dieet en ek het lankal daai sport opgegee want ek tel alles op wat ander verloor.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

 :crybaby2: Jammer en pleit skuldig Naas. Waar die hart van vol is loop die mond van oor. Ek probeer om saam die gaste by vergete erwe in te loer en hoop om iemand daar raak te loop wat ook nuuskierig raak. Niks lekker om alleen woordvure aan die brand te probeer hou vir ingeval iemand dalk lus voel om die geselsskap in 'n ander rigting te draai na meer omgewingsvriendelike onderwerpe  :icon_biggrin:

Naas

Is maar moeilik om nuwe topics te begin wat almal na twee of dri komtare doodloop. Nog moeiliker om die dieet drade te volg as jy nie regtig belangstel nie. Volgens dr moet ek 40 kg verloor. Na honderde (so voel dit) probeerslae weet ek nou al, ek gaan honger ly en suffer vir maande om drie kg te verloor en die dag wanneer ek oortree tel ek 4 kg op.
Vir my is dit soos bestraling vir kanker. Jy word siek, jou hare val uit, jy 'suffer' vir maande met die hoop om 'n paar dae langer te lewe. Is dit die moeite werd? Nie meer vir my nie.
Ek weeg om en by 140 kg en die Dr moet nou maar net gewoond raak daaraan.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Verstaan wat jy skryf Naas! Meeste kere is dit net ons paartjies wat getrou by mekaar se griffels stil gaan staan en 'n woordspoor van dank los of 'n giggel ontlont met humoristiese terugvoering. Maar daar iewers buite, is (on)bekende gaste (?) wat nog kom lees. Gewoonlik is dit by van ons ouer plasings waar ek oor skouers loer en myself weer geniet. Voel ek dit was in 'n mate tog 'n vrugtevolle inloer om te sien wie lees wat. Intussen deel ek maar wat in my lewe aangaan en huidiglik is dit 'n kalorie-oorlog wat jy strategies klaar gewen het. Geluk mater!

PM

Naas, toe ek jou laas gesien het het jy al mooi gewig verloor.  Ons sukkel maar almal hoor, maar dit is beslis makliker as jy ondersteuning kry. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ondersteuning is gewis belangrik PM en ek so dankbaar dat Outop besluit het om saam my skouer aan die wiel en 'n briek voor die bek te sit. Alleen sal dit baie moeilik gewees het.