• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Wie lees wat na middernag?

Started by Meraai vannie Baai, August 26, 2015, 01:50:03 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Assie

Oupa sĂȘ 'n leeftyd se alleen wees kan net deur alleen verstaan word al verduidelik alleen stadig.

:mumum:

PM

Nee jong, jy is useless, ek dag ek kan op jou reken om my te help, maar nou staan ek alleen!  :crybaby2:
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Ek lief my forumvriende maar hulle is aan die anderkant van die internet.

:icon_bigsmurf:

PM

Ag ons lief jou ook Poestertjie!   :love7:
Om te weet is om te verstaan.