• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Plaasvervanger vir Seks...

Started by Angelica, June 30, 2013, 07:50:12 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Atlete soos in hekkies-spring?   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

AB

veral atlete soos liggaamsbouers ( ja hulle word ook atlete genoem) en ook swemmers, fietsryers, sommige span sport deelenemers ook.

PM

Om te weet is om te verstaan.

AB

Quote from: PM on July 06, 2013, 11:19:08 AM
Ek het jou gevang AB.   :icon_biggrin:

ek word maar baie gevang ek is mos maar 'n ernstige persoon.

Jeannedarc

die rede is testosterone is a steroid and therefore on the list of banned substances athletes are not to use. a number of years back at one of the olympic games we saw some of the russian female athletes and they looked like men. they injected with testo and were subsequently disqualified. the same happened in cycling and the guys were disqualified. T or testosterone over and above the normal levels acts like a turbo-booster and therefore give the user an unfair disadvantage. on the other hand - oestrogen is not a steroid and by using oestrogen, the user wont gain any advantage at all. however, i'm of the opinion that if ones GP would prescribe testosterone to a man clearly stating that it's prescribed for an hormonal imbalance, which would be then similar to an hormonal imbalance in women, the medical aid might just pay for it. it would have to be placed under HRT treatment or then hormone replacement therapy.

Jeannedarc

my apologies - it should be an unfair advantage over other athletes

PM

Dankie Natalie.  Hierdie inligting is belangrik.  Dit sal snaaks wees as 'n mediesefonds dit nie betaal nie.  Jy moet bietjie uitvind AB. 

Ek speel maar net met jou, dit gebeur tog te dikwels met my as ek so ernstig raak.  Soms is ek net te dom om te snap.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#37


Nou weet ek hoekom hierdie prentjie my so getiekel het lol! Nou weet almal hoekom is die twee oues van dae BAIE lief vir saam kosmaak  :toothy4:

PM

Ek het nou weer als gelees en besef weereens hoeveel ons by mekaar kan leer.  Net Maandag gaan ek vir toetse!   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

AB

PM, Toetse vir....die oë om te sien hoe die kos program lyk, of gehoor toetse of hart toetse om te kyk of jy by jouself sal kan byhou?

PM

Ai AB!  Ek kan lankal nie meer by myself byhou nie.   :icon_biggrin:  Jy ken mos die storie van die gees is gewillig maar die vlees is swak! 

Maandag gaan Hannes weer vir 'n reeks toetse om vas te stel of die kolonkanker nog steeds iets van die verlede is.  Dan moet sy dokter sommer vasstel of sy hormone nog reg is of nie.  Ek dink hy sal maar 'n bietjie behandeling moet kry. 

Miskien moet ek hom neem met 'n lang vakansie.  Jammer alles in SA is so duur. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

Ja soms sukkel ek ook om by myself by te hou. Kan begin voel mens raak nie jonger nie. Ek kry ook nog die testosteroon inspuiting elke 10 weke. DIt laat mens sommer beter voel oor jouself ook. Ek was mos so tydjie gelede in mosambiek. Is eendag apteek toevir malaria pille en sien toe onder die glas op die toonbank pille met die naam  silage.  Die naam se end van agra klink bekend en ek vra of dit viagra is. Ja seg die dame. Sy praat net portugees maar ons verstaan mekaar. Daar is toe nog 2 ander soorte ook....eintlik dieselfde maar net ander name. Die een kos 150 mets en die ander 200  en 250 mets vir 4 pille. Ek koop toe een pakkie van elk om uit te vind of dit werk. Kom toe agter ñ  halwe pil werk ook. Nou het ek deur iemand wat daar woon sommer 20 pakkies bestel. Dis nog in die pos van jhb af. Die 80 pille kos my 1040 rand en posgeld is 140 met post net. As ek dit hier in SA wou koop sou ek Dr voorskrif vir elke 6 pakkies van 2 pille moes kry en een pil hier kos 150 rand. Dis erg hoe duur medikasie hier is teen oor daar

PM

Dit is ongelooflik hoe duur  medisyne in SA is.  Ons het op verskeie geleenthede verskillende medisyne ingevoer van ander lande af en soveel as 25% daarvoor betaal.  Hier in SA het jou 'n voorskrif nodig vir baie medisyne wat jy in ander lande oor die toonbank kan koop.  Dit is 'n klug!
Om te weet is om te verstaan.

AB

ek dink hulle beroof ons in RSA en al die jare het ons maar gedink dis die medisyne se prys. Ek glo dis met baie ander ingevoerde goed se prys ook so.

PM

Ons oudste voer radiokontrolespeelgoed en sekuriteits-sisteme in.  Daar is soveel addisionele kostes verbonde. Die koopprys.  Invoerbelasting, verkoopsbelasting, doane en aksyns, vervoer van die hawens, ens.  Die items arriveer by doane en aksyns en daar wag dit soms 'n week voordat dit uitgeklaar word, soms langer.  Alles kos geld.  Die eindproduk kos dikwels vier tot vyf keer die prys.  Weereens!  Dit is 'n klug!
Om te weet is om te verstaan.