• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Plaasvervanger vir Seks...

Started by Angelica, June 30, 2013, 07:50:12 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

AB

ek dink baie van die prys lading is doane en aksyns. Dis dalk die rede hoekom ons medisyne so duur is en ons subsidieer die medisyne wat by staats hospitale en klinieke gegee word deur die hoë pryse wat ons moet betaal.

PM

Jy is reg.  Ons subsidieer alles.  Hier in Leeupoort betaal ons vir ons eie water sowel as vir die gemeenskap wat in Raputi woon.  Dit is nou die "plekkie" net oor die straat waar almal woon, vanuit Mosambiek, al langs die grense af tot in Nigerie. 

Om te weet is om te verstaan.

PM

As jy 'n  plaasvervanger vir seks soek sal jy na die kospotte toe moet beweeg.  Jy kan AB se raad volg en sommer die seksding by die horing pak!
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ja, ek sal ook graag wil weet. 
Om te weet is om te verstaan.

AB

mmm ek sal liewer nie verduidelik nie

PM

Ha-ha, dit sal maar moeilik gaan. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

O die sonde van verveeldheid as die koeie opgedroog het. Sluip ek nou hier in met my hoed en sonbrille.  Die pen se ink waarmee die kruisies op die almanak aangebring was, die pitte in 'n blik en nog so paar aandenkings van morantiese aande het hoeka opgedroog maar die omgee en respek het aanhou blom en liefde in die ware sin van die woord, het rotsvas staande gebly.

Naas

Die studente praat nou die dag weer oor kondome.
Ek moes toe waarsku dat die goed nie altyd veilig is nie. Sê toe die volgende: Julle moet oppas vir daai goed. My broer het ook in so 'n plastieksakkie aan gekom.  Ongelukkig was die sakkie stukkend. Die beste advies is, hou jou ding uit gate uit dan bly jou gat uit dinge uit.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai


PM

In ons dae was die trouvereistes 11 jaar.  Ons het nie daai probleem gehad nie.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Interessant om te sien wie is besig om ons forum se plasing vir hulle self te bewaar...

Guest   11:08:43 PM   Printing the topic "Plaasvervanger vir Seks...".