DIs waar wat jy seg PM dat dit sensitiewe onderwerp vir baie mense is. je ek moet erken vir my was dit ook sensitief en skaam om daaroor te praat maar toe besef ek later dat daar baie mense is wat dieslefde probleem het en dit nie weet nie. dis nie 'n skande as dit jou oorkom nie, ek dink dis eerder 'n skande as jy weet wat fout is en dit weg praat en nie iets daaraan doen nie. Ons almal het tog seksuele behoeftes en dit is so dat baie vroue veral in hulle na 40 jaar ouderom meer behofte daaraan het en dan is dit baie keer juis dat haar man op die ouederom is dat hy nie meer kan nie. ek glo kommunikasie is die bakstene waarmee mens huwelik bou en seks is die sement. mens kan nie net sement gebruik nie en jy kan nie net bakstene gebruik nie, al 2 is nodig om te bou.
in elk geval toe krap ek kop wat is fout. seker 4 jaar lank. dis seker so 8 jaar gelede. daai tyd het ek nog soms op die chatrooms gekuier. so gebeur dit dat ek met 'n apteker gesels op die chat room en vra wat fout kan wees en die antwoord wat ek kry is laat toets jou testosteroon. Nooit daaraan gedink nie maar heng nou is mens skaam. so begin lees ek oor testsoteroon op die internet.
Tik toe in op google: low testosterone symptoms en low testosterone levels.
Kom toe af op verskeie artikels.
kry toe 'n lys wat die simptome vertel onder andere lae graad van depressie, angsigheid, sleg slaap, lae seksdrif, verloor hare op onder bene, en nog paar ander. Veral daai van "grumpy old man" het ek besef ek het daai simptoom. die vrou het gevra ek ek heeltyd PMS het.
Toe wonder ek hoe nou, sal dit vir die vrou moet vertel maar ek is skaam en weet nei wat haar reaksie sal wees nie. ek print dit uit en gee vir haa rom te lees en sy lees dit en seg net: dis jy wat hier beskryf word, sorg dat jy by die dokter kom.
maak toe so, gaan vir duik medies op ceres na dr shorty wat eers hier op ons darop was. hy mag duik medies doen. op die end vra ek hom om bloed te trek en testosteroon te toets. hy lag nog en seg nee man jou familie is baie warm mense ek ken hulle. ek seg weer ek wil hê jy moet die toets laat doen. sjoe dit was swaar gewees om te vra, jy weet mso daai trots wat ons manne het. in elk geval 3dae later bel hy en seg dit is baie laag.
Low Sex Drive
Testosterone is what fuels a man's sex drive. If he's low on "T," he's likely to become less interested in having sex. "Testosterone is what's responsible for 'the grrr factor," says Dr. Abraham Morgentaler, associate clinical professor of medicine at Harvard Medical School and the author of "Testosterone for Life." He says men differ in how frequently they like to have sex. But for men with low testosterone, he says, "It's completely absent."
gaan toe eers na 'n naropaat op die dorp en sy laat toets my DHEA en gee DHEA pille en laat toets weer. DHEA is 'n hormoon wat die testes die boodskap gee om testosteroon te vervaardig.
In elk geval daar is toe geen verandering in my DHEA nie. Toe moet ek 'n nuwe dr kry want my dr is nou op ceres en ek wil nie aanmekaar na hom toe ry nie.
gaan toe na dr esta toe. voel my dit was net makliker om met haar daaroor te praat as met 'n man dr. weer die ego ding. eers het ek testsoteroon inplanting gkery maar dit het nei gewerk nie toe inspuiting, elke 3 weke, en dit raak toe erg om elke 3 weke te spuit en die moodswings van dan laag en dan genoeg en dan weer laag. te veel testosteroon is ook nei reg nie.
nou kry ek elke 10 weke 'n lang termyn inspuiting wat vrek duur is ( R1650) maar hneg dit verander my lewe. ek het sommer weer lewenslus gekry, daai depressie gevoel is verby, seks is weer lekker, en ja daai orgasme gevoel wat verdwyn het is weer terug, en ja 4 tot 5 keer i week is hopeloos te min. die kinders is mos op universiteit en ons is weer op honeymoon, kry nie genoeg van mekaar nie, slaan omtrnet nie 'n dag oor nie. voel sommer weer na 'n ware man. dit was nogal erg om 'n papwiel te kry so in die pylvlak. nou help die inspuitings daarten ook.
ek skud net my kop vir my pelle waar ek die simptome kan sien en ek vertel hulle en dan ontken hulle dat hulle probleme het. sommige het my al dankie geseg maar ek weet nei of hulle iets daaraan doen nie. dlak skinder die mense van my wat dit vertel het dat ek probleme het maar heng ek doen ten minste iets daaraan. dan moet hulle maar skinder. die inspuitings het my lewe verander en ja ek soek nie meer skoor met die vrou nie.
soek gerus op google meer daaroor
ek sien julle vrouens kan dit ook kry.
http://www.cbsnews.com/2300-204_162-10004504.htmlhttp://www.onhealth.com/low_testosterone/page3.htm#what_are_the_symptoms_of_low_testosteroneUp to 9 out of 10 men who have symptoms of low testosterone may not seek treatment. They may attribute their symptoms to other conditions or think their symptoms are a normal part of aging. Guys, if you have symptoms and believe they are having an impact on your quality of life and well-being, talk to your doctor.
Orgasm Trouble
A Testosterone Deficiency Can Cause Big Medical Problems, Including Diabetes, Osteoporosis and Heart Disease
soek gerus meer inligting op die net.
hoop my antwoord help paar ( baie) mense.