• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Boekbestellings vir boek 2

Started by PM, June 22, 2013, 05:51:08 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Volgende week sal ek die prys vir boek 2 by die drukkers kry.  Intussen vra ek dat julle 'n voorlopige bestelling plaas. 
Na die eerste bestelling vra ek R50.00 hanteringsfooi per bestelling wat ek moet afhaal en pos.  Die posgeld is vir jul eie rekening. 
Ek sal dit waardeer dat elke persoon wat boeke wil hê weer sy naam hier op die lys kom plaas. 

Naas   2  boeke
Om te weet is om te verstaan.

Angelica

PM, ek het op 'n vorige geleentheid gese ek wil x2 boeke he, maar ek sal eers net 1 neem, asseblief.
So, Elsabe  1 boek.
elle

Fransi

Ek wil beslis een vir myself hê, maar ek sal my mense laat weet en hoor of hulle ook wil hê. Baie dankie PM, ek glo die groot werk is basies oor. Dankie vir al jou harde werk.

Louis


Fransi

Sover twee, ek wag nog om van die res van my mensies te hoor.

PM

Julle hoef nie die boeke onmiddellik te betaal nie.  Dit kan met verdrag gedoen word. 

Naas      2
Elsabé    2
Fransi    2
Louis      2
Jannie dink ek het 10 boeke bestel
Om te weet is om te verstaan.

Gawelina


Fransi

Nog 'n persoon het na my toe teruggekom. Ek wil asseblief nou vier boeke hê. Baie dankie PM.

PM

Dankie julle. 

Naas      2
Elsabé    2
Fransi    4
Louis      2
Jannie dink ek het 10 boeke bestel
Gawie    2

Om te weet is om te verstaan.

adele

voorlopig net een, maar afhangende van die prys ... dalk nog ene, sal jou laat weet as jy die finele prys het   :hello2:   :coffee2: 

:grommit:
adéle  :grommit:

PM

Ons maak so sustertjie. 

Naas      2
Elsabé    2
Fransi    4
Louis      2
Jannie dink ek het 10 boeke bestel
Gawie    2
Adéle     1
Om te weet is om te verstaan.

Marius


Meraai vannie Baai


PM

Naas      2
Elsabé    2
Fransi    4
Louis      2
Jannie dink ek het 10 boeke bestel
Gawie    2
Adéle     1
Marius   2
Meraaitjie vannie Baaitjie 1
Om te weet is om te verstaan.

Terry

1 Bestelling vir Terry & Gerhard asseblief.