• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die taal en sy stoute mense

Started by PM, April 03, 2013, 11:29:43 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Om te weet is om te verstaan.

Anastasia

Ek lag my morsdood.  Deesdae hoef jy nie eers 'oor jou tyd' te wees nie, dan word jy afgeknip en moet jy 'n kers gebruik.  Hie hie.
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Naas

Lekker lag ek nou weer vir die enetjie.

Vroulief bel haar man.
'Die motor wil nie vat nie' klaar sy.
'Nou wat is dit nou weer? Wil hy grimmig weet.
'Ek dink daar's water in die vergasser'
'Wat weet jy van motorengins. Hoe weet jy daar's water in die vergasser?
'Dis logies, die motor is in die swembad.' Antwoord sy.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Anastasia

Heel logiese gevolgtrekking!!!!
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Fransi


Meraai vannie Baai

Iemand in ons midde het pas haar haarkapper besoek vir 'n vinnige knippie  :icon_biggrin:

Anastasia

Ja, post ek mos vanmore op Facebook:  Ek gaan net gou haarkapper toe vir 'n vinnige knippie.   :hello2: :hello2:
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

Diekant van die aardbol was ek verkrukkeld gelag vir jou plasing  :toothy4:

Anastasia

Ek het op gesigsboek die resultaat van die knippie gaan plaas, en sommer my profile pic opgedateer.  Mens mag nie jok met 'n ou foto nie. 
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

Ek het gaan loer en jy lyk alte fraai  :toothy4:

Meraai vannie Baai

An Irish man went to confession in St. Patrick's Catholic Church.

'Father', he confessed, 'it has been one month since my last confession. I had sex with Fanny Green twice last month'.

The priest told the sinner, 'You are forgiven. Go out and say three Hail Mary's then put $5 in the collection tray'.

Soon after, another Irish man entered the confessional. 'Father, it has been two months since my last confession. I've had sex with Fanny Green twice a week for the past two months'.

This time, the priest questioned, 'Who is this Fanny Green?'

'A new woman in the neighbourhood', the sinner replied.

'Very well,' sighed the priest, 'Go and say 10 Hail Mary's then put $25 in the collection tray'.

At mass the next morning, as the priest prepared to deliver the sermon, a tall, voluptuous, drop-dead gorgeous red-headed woman entered the sanctuary.

The eyes of every man in the church fell upon her as she slowly sashayed up the aisle and sat down right in front of the priest.

Her dress was emerald-green, very short, and she wore matching, shiny emerald-green shoes.

The priest and the altar boy gasped as the woman in the green dress and matching green shoes sat with her legs spread slightly apart, just enough for them to realise she wasn't wearing any underwear.

The priest turned to the altar boy and whispered, 'Is that Fanny Green?'

The bug-eyed altar boy couldn't believe his ears but managed to calmly reply, 'No Father, I sure it's just the reflection from her shoes'.

Naas

Hallie-ha!
Het net bietjie opgekyk van my vraestelle en toe die gesig aanskou.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

Die mag van taal Naas  :hello2: Lekker merk mater!

Anastasia

Hierdie een moet ek onthou!  Spel met woorde.
Ek huppel en dans deur die lewe met drie bene!

Meraai vannie Baai

Grawe ek vandag deur toeka se gespeel met woorde en kom op die ene af:
'Rioolboor' vir 'n 'agtermekaarmannetjie'. Lief ons taal

:wave: :snorting: :`ip2: