Author Topic: 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie)  (Read 203215 times)

0 Members and 3 Guests are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 9708
  • Gender: Female
Re: 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie)
« Reply #585 on: September 28, 2020, 05:53:12 AM »
Jy is reg lief matertjie.  Omgee is 'n soentjie op die seer.   :love7:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Meraai vannie Baai

  • Global Moderator
  • Wysgeer
  • Posts: 3026
  • Elke dag aan ons Geskenk, is 'n kosbare voorreg.
Re: 'n Hand en tand bekgeveg teen die asemdief PH (Pulmonale Hipertensie)
« Reply #586 on: November 19, 2020, 12:44:20 PM »
Ek voel skoon skuldig, het die blad erg afgeskeep maar dit gaan effens dol op die oomblik. Vir eers het ek afgeskaal met die bewusmakings-projekte. My Asemdief blad op FB het ek vir nou ook eers op 'halt' tot later.  Het my ook onttrek by heelwat ander groepe en sal sodra dinge weer terugkeer na normaal, aandag gee aan die onderskeie projekte.