• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Selene

Started by Fransi, October 09, 2012, 10:57:53 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Fransi

Een van die kleintjies. Goddess-reeks.

Ah Willa

Dis pragtig Fransi - ek moes dit eers aflaai om te kan sien :-)  maar dis mooi
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Fransi


PM

Dit is werklik mooi.  Ek is ook mal oor die raam.  Is daar nog wat klaar is?
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

Baie dankie PM. Ja, hierdie een het verkoop, maar daar is nog so drie of vier kleintjies. Ek moet nog net foto's daarvan neem.

Meraai vannie Baai

Liefffflik. Gaande oor hoe jy dit geraam het  :icon_salut: :notworthy:

Fransi

 :hello:

Baie dankie Meraai. Die eienaar van die raamwinkel het regtig 'n oog vir wat gaan pas en hoe om die beste uit 'n skildery te haal. :-)

PM

Bring sustertjie en as dit moontlik is kan ons sommer hoor hoeveel dit kos ook.  Wie weet...
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

:-) Dankie PM. Ek sal die fototjies neem.

Fransi

#9
Lady of the sky:
Drawing down the moon:
Athena:

Meraai vannie Baai


PM

#11
Trippel WOW beslis!  Ek lief dit en die rame is pragtig. 

Wil ek gou iets sê.  As 'n mens een keer op die foto kliek dan maak dit mos groter oop.  As dit die hele skerm vol is    hou net die CTRL knoppie in en rol die muis se wielietjie om die grootte te kry wat gerieflik is vir jou om te kyk. 
Sit nou jou duime en vingers teenmekaar om 'n sirkeltjie te vorm.
Plaas jou twee sirkeltjies opmekaar om 'n "pyp" te vorm.
Plaas nou die "pyp" teen jou een oog en kyk na die foto daardeur. 
Sien jy die verskil?

As ek moes kies sou dit baie moeilik wees.  Die een is so pragtig soos die ander. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi

 :hello:

Baie baie dankie!

Ek het die pyp gedoen- dit fokus nogal 'n mens se aandag. :-)

PM

Wanneer 'n mens 'n blaadjie in jou hand het kan jy dit ook oprol en daardeur kyk.  Gewoonlik fokus ek dan net op die skildery en dit werk vir my soos 'n bom. 

Jou werk is van uitstaande gehalte Fransi. 
Om te weet is om te verstaan.

Fransi