• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

... en toe swem ons...

Started by PM, July 24, 2012, 12:09:52 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Oi joi joi!  Ek hoop van harte die krag hou Raaitjie.  As jy nog enigsins kan moet jy asseblief laat weet of die kinders veilig is.  Ons hou duime vas dat dinge gou weer sal terugkeer na normaal.  Sterkte vir julle. 
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Tien sekondes terug boodskap gekry: Safely home!!! :love7: :hello2: :notworthy:

Meraai vannie Baai

Kinders sonder elektrisiteit en yskaste 'n stinkeriger besigheid soos te verwagte maar hulle is veilig!!!

PM

Ag wonderlik.   :hello2:   :bootyshake:   Baie dankie dat jy laat weet het.  Nou kan my siel rus!  Ek is seker julle is ook baie bly. 
Om te weet is om te verstaan.