• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hoe om 'n foto te plaas

Started by PM, April 22, 2012, 09:07:04 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

PM

Julle weet hoe ons altyd gesukkel het om foto's te plaas.  Die funksie by "Additional Options" het net nooit gewerk nie.  Nou werk dit op ons forum.
As jy 'n nuwe venstertjie oopmaak om te "reply" kliek jy net op die "Additional Options" en dan kliek jy "browse".  Dit neem jou na opsies op jou rekenaar. Kies "My pictures" rol tot by die een wat jy wil plaas, dubbel kliek daarop.  Druk dan net "post" en siedaar, Bella is jou antie, want Bob is mos jou oom.  :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Dit was net 'n funksie om te kies of nie te kies nie - so maklik soos val uit 'n boom - los net die tak!
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Naas

#2
Bella was my girlfriend tot sy uitgevind het van my ryk pa. Nou is sy my ma en ek is onterf.

Jammer PM maar die foto-plaserasies werk nie vir my nie. Geen "browse opsie" nie



:icon_bigsmurf:





:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ag nee!  Jan Dink help, hoekom kan Naas nie "Browse" nie.
Om te weet is om te verstaan.

adele

in die stilste stil
ooit
verlang my hart
intens na jou
en die skemer
hou asem op
sodat die donkernag
'n bietjie langer wag

:grommit:

[ek wil ook hierdie opsie toets want ek het nooit tyd gehad om lang paaie te foto nie,ek kan 'browse, maar weet nie verder nie:- laat ek nou 'send' en kyk...]

haai oeeee, lyk of dit werk, DANKIE WILLA
adéle  :grommit:

PM

Baie mooi Adéle, ek hou daarvan.

Naas, het jy al hulp gekry? 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Naas is nog te onnosel om te foto.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

AB

#7
...

Ah Willa

Wag ek dink julle weet nie mooi nie Naas ... kyk nou na die fototjies hier

Die eerste screen shot het geen "Additional Options" nie - dis net die lees menu

maar sou ek reply of n nuwe topic begin ... dan kry ek die Additional OPtions soos in screenshot twee

nou ja - Naas - browse nou jou pc en laai 'n foot - anders kom drink ek koffie!
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Ah Willa

Naas onthou om oppie fototjies te klik met jou muis, dan maak dit grooter oop - hang af van jou internet spoed en bandwyte hoe vinnig of stadig die fototjie sal vergroot ....

anders is  :coffee2: binngekort gereel !
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Naas

Nee Ah Wiilla, Naas is darem nie in Zimbabwe gebore en so sonder grysstof nie. Het daai opsies baie gebruik in Woes tot hulle dit gestop het.
Ek het nie daai 'attach' opsie op my skerm nie. Wel die ekstra opsies maar nie die een onder wat se browse for files nie.
So koffie gaan nie werk vir my nie, ek het rum nodig en ek drink nie daai goed nie want dan ruik ek soos Zimbabwe.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Ah Willa

ons het wiskey wat ons kan saam bring - JanDink vergeet altyd om 'n glasie te geniet ... dit stink nie soos Zim nie en dit proe nie na koffie nie ...
dan kom loer ons op jouse rekenaar hoekom steek hy jou browse opsie vir jou weg ...

dis nou as jy kans sien vir die twee nuts :-)
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

Ek dink nie jy sal vir Naas met twee neute afskrik as jy whikey het nie.  :angel12:
Om te weet is om te verstaan.

Elizabeth

Kom ons kyk of ek vir julle 'n bietjie inspirasie vir die koue kan gee! Kom stap saam waar die son deur die bome loer.....

Trapsoetjie

Wel laat ek tog ook probeer....Hou duim vas ... ... ...  :dontknow:

:angel12: