• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

driftwood

Started by Louis, April 09, 2012, 12:14:45 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Louis


Flotsam
traversing oceans wide
engraved by shipworm
shaped by gribbles
borne by ebb and tide
beached on foreign sand
baked in a relentless sun
hardened by winds of brine
artistically gnarled
natures sculptured
relics of time


Naas

Pagtig spoel die woorde vanoggend saam met die stormbranders op my lewenstrand uit. Dankie Oom Louis





:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Angelica

We are all flotsam, pieces of driftwood.
Baked by the sun.  Battered by the wind. Spat out on life's beaches.

Absolutely awesome.
elle

Ah Willa

oorblyfsels van die tyd  ....

pragtig ... We all had time and relics of that time we had .... great poem to get the juices upstairs up and running again ...
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

PM

 :hello2:  Groot welkom vir jou Louis.  Ek wou jou al kom soek het!

Dit is 'n pragtige gedig, elke woord spreek boekdele.  Kort en kragtig en wragtig pragtig!
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Ek gaan dit uitskreeu: PUIK!!!