Die Afrikaanse Forum
Kom skryf saam in jou eie plekkie => Kom deel jou woordwerke => Louis se plek => Topic started by: Louis on April 09, 2012, 11:14:45 AM
-
Flotsam
traversing oceans wide
engraved by shipworm
shaped by gribbles
borne by ebb and tide
beached on foreign sand
baked in a relentless sun
hardened by winds of brine
artistically gnarled
natures sculptured
relics of time
-
Pagtig spoel die woorde vanoggend saam met die stormbranders op my lewenstrand uit. Dankie Oom Louis
:icon_bigsmurf:
-
We are all flotsam, pieces of driftwood.
Baked by the sun. Battered by the wind. Spat out on life's beaches.
Absolutely awesome.
-
oorblyfsels van die tyd ....
pragtig ... We all had time and relics of that time we had .... great poem to get the juices upstairs up and running again ...
-
:hello2: Groot welkom vir jou Louis. Ek wou jou al kom soek het!
Dit is 'n pragtige gedig, elke woord spreek boekdele. Kort en kragtig en wragtig pragtig!
-
Ek gaan dit uitskreeu: PUIK!!!