• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Naaimasjien...

Started by Angelica, June 17, 2013, 02:23:10 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 3 Guests are viewing this topic.

Assie

#30
My Oupa se mos altoos ons president is so toe, as hy poep blaas sy sokkies op. Ek is net bang ek raak ook so gezip.
Kan Ta Raatjie vir Tannie indink dat mens so wydsbeen deur die lewe gaan. Sal later so heupprobleme ontwikkel dat mens wielbelasting moet betaal.

:mumum:

Meraai vannie Baai

Ek proes my sleutelbord vol boeretroos Assie. Mag jou oupa nog laaaaaaaank saam ons wees. Wydsbeenloop met heupprobleme en wielbelasting... ek probeer my indink maar verloor die stryd voor die wind nog by die sokkies kon kom  :toothy4:

PM

Jou oupa het seker van Zuma gepraat, ons nuwe president dra nie sokkies nie.
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Dis juis oor die opblasery wat hy nie sokkies dra nie. Hy moet die kanale oophou.

:mumum:

PM

Hy moet oppas, een van die dae lyk sy skoene soos die van 'n nar! 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Nugget maak my skoene blink
Tekkies laat my voete stink...

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Kan jy nugget spel?
En you gagga ie tie
nugget
dit is die kortste pad na die blinkste gat   ??? o nee, ek het deurmekaar geraak met staalwol!
Staalwol staal wol skuur jou hol met staalwol
dit is die kortste pad na die blikste gat . . .


Toemaar, toemaar, ek gaan myself nou toesluit in die tronk!  Naas, bring jou kettie!
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Dis nou vir my hartroerend snaaks dat dieselfde ou wat die zip uitgedink het ook die naaimasjien ontwikkel het. Flip, eers versnel hy die losmaakproses deur die knope te vervang en toe ontwerp hy 'n masjien om die werk te doen.


:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.