• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Lys en skakels na moontlike strukture vir Boek 2

Started by Meraai vannie Baai, March 27, 2013, 01:31:00 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Die eerste klompie is vanaf die lys wat jy vir my gestuur het PM. Ek het die skakels ook vasgesit sodat die skrywers wat belangstel om deel te neem, kan loer na die verskeie strukture wat daar is.

1.   Pantoen
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=1643.0

2.   Terse Verse
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=1575.0

3.   Villanelle
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=240.0

4.   Ekphrasis / Eenwoord-Ekphrasis
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=1735.0
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=2341.0

5.   Sestina
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=2564.0

6.   Silhoueët-S-woorde
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=2600.0

7.   Than-Bauk
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=1774.0

8.   Afrikaanse weergawe van 'Loop-poetry'
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=2599.0

9.   Epitawe
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=603.0

10. Rondeau
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=1789.0

11. Octelle
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=371.0

12. Tetractys
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=321.0

13. Lanturne
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=839.0

14. ABC Struktuur
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=1701.0

15. Letter Trio
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=2299.0

16. Drie Titel Verse
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=2218.0

17. Lampoon in Afrikaans
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=1380.0

18. Rictameter
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=1957.0

Die Pantoen
Rictameter
Lampoon
Die letter trio
ABCdarian
Lanturne
Tetactrys
Octelle
Rondeau
Terse verse
Villanelle






PM

Hoe sê 'n mens dankie aan iemand wat sonder pouse of rookbreukies aanhou werk en werk.  Baie dankie Raaitjie maaitjie.  

Asseblief julle ouens, kom skryf saam aan voorbeelde vir die strukture.  Dit is pret. 
Om te weet is om te verstaan.

Marius


PM

Ons is besig met die konstruksie matertjie.  Hierdie is net 'n voorlopige lys.  Ons is ook besig met boek twee en probeer om eers die strukture wat nog nie in boek een is nie vas te vat. 

Die res sal nog gebeur.  Hier is die lys wat in boek een is.  As jy voorstelle het bring gerus.   :hello2:

Abhanga
Sijo
Tru-vers
Tyburn
HexSonnatta 
7/5 Trogee 
Terza Rima
Nonet
Lento
Clerihew
Staccato
Vormdig
Die Limerick
Harrisham Rhyme 
Sintuiglike gedigstruktuur
Terzanelle
Om te weet is om te verstaan.

PM

Marius, ek het met jou gepraat, waar is jy matertjie?  Antwoord my asseblief.
Om te weet is om te verstaan.

Marius

PM askies, nuwe raakskerm foon met wifimaaifoedies et al...nou eers soortvan die erm kloutjie by die oor gesit. Wat het u met my gepraat? Herinner weer meneer Alzheimers Light lyer asb.

PM

 :icon_biggrin:
Geen sneldicht, haiku, lirieke of senryu nie?  het jy gevra en ek het net daarna ge-antwoord. 
Wat wil jy nog onder gedigstrukture hê en ek dink ons het 'n sneldichtstruktuur.  Het jy nog voorbeelde?
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai


PM

#8
. . . en daar val die bus om.    :evil6:
Om te weet is om te verstaan.