• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Woordlys-Spel

Started by Meraai vannie Baai, November 14, 2012, 05:40:20 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dan moet jy help dat ons dit verbeter Raaitjie.  Ek het vreeslik gehuiwer om dit te plaas.  Dit is sooo persoonlik!

Om te weet is om te verstaan.

Gawelina

Miskien persoonlik, maar skokkend waar. Vrese en onuitgesproke smart absoluut skel en reguit bewoord. Ek is stom.

Meraai vannie Baai

Daar is niks niks wat verbeter kan word nie liefste PM. Dit is soos Gawie ook skryf, absoluut verstommend hoe jy   seer/smart vasgevang het in hierdie moeilike skryfstyl!! Ek lig my hoed, en knak my knieg  :notworthy: :icon_salut: :icon_salut:  :angel8:

PM

My stertjie waai nou al wat 'n vlieg is weg.   :angel4:  Dankie vir die mooi kompliment.
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

#19
Hiehiehie, ek SIEN jou stertjie waai en lief dit want jy verdien!! :love7:
Ek was voorbarig en het jou gediggie en 'n skakel terug hierheen, by die gevreetboek uitgestal.
So so dankbaar en bevoorreg om te kan skryf: hierdie forummamma van ons het 'n hartjie van goud  :love7:
en toor met woorde!!  :notworthy: :icon_salut:

Ek het my weergawe van die situasie (vanuit 'n ander hoek) wat jy soooo pragtig beskryf het, vir jou by die trio struktuur gaan plaas
http://forum.afrikaanseforum.co.za/index.php?topic=2299.msg14942#msg14942