• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

'n Kamermaat kan jou lewe versuur

Started by PM, March 18, 2012, 05:57:22 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

My optelkind besluit toe sy gaan 'n kursus doen en beland saam met twee ander meisies in dieselfde kamer. Die een dring daarop aan dat die ligte om tienuur in die aand moet uit wees, want madame moet haar "beautysleep" inkry en dan snork die ander een so dat niemand kan slaap nie.  Daar is ook nie genoeg spasie in die klein plekkie vir elkeen om 'n lesenaar te hê nie, hulle moet op hul beddens sit met die rekenaar op die skote? 
Alles is altyd slordig en elke keer as sy die badkamer wil gebruik moet sy dit self skoonmaak.
Hoeveel moet 'n mens verduur voordat jy jou speelgoed uit die kot uit gooi?

Om te weet is om te verstaan.

Ah Willa

Dit hang af wat vir jou belangrik is : jou eie doel/gemak/rigting of die hart van 'n ander mens - maar 'n vloermaaitjie sal ek nooit wees nie, soms moet jy maar 'n hart laat breek  :love7:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w

Meraai vannie Baai

Gawie sal hier kan kom getuig van haar Meisiekindjie se soortgelyk probleme!

PM

Ek dink soms moet jy ingaan en die deur van binne sluit!  :sign10:
Om te weet is om te verstaan.