Author Topic: Leuens!  (Read 7388 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: Leuens!
« Reply #15 on: March 05, 2012, 10:54:40 PM »
Hierdie is nie 'n leuen nie: ek het julle gemis  :toothy4: dankie Willa en haar Jan(slim)dink sooo wonderlik om al die woordskatte weer hier te sien pronk  :love7: :hello2:

Offline Ah Willa

  • Administrator
  • Melkbaard
  • Posts: 1312
  • Gender: Female
  • Jou glimlag kan 'n lewe red - smile!
    • Ah,Willa!
Re: Leuens!
« Reply #16 on: March 06, 2012, 07:19:16 AM »
Hello 007 wat die woorde mandjie rondra - so lekker om jou ook weer te sien  :love7:
Die lewe bring storms, maar God gee krag!
http://w