• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Hoe raak covid 19 jou lewe

Started by PM, May 06, 2020, 03:28:22 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

Ons jongste seun in Amerika het kennis gemaak met die nare gogga en kon tuis herstel so ook my skoonsus se dogter en haar man. Die vrees as jy hoor iemand het covid 19, is 'n nare ervaring maar soos jy tereg skryf PM, daar is al hoe meer gevalle waar mense volkome herstel.

PM

Ons is baie dankbaar dat julle die hartseer ontglip het Raaitjie.  As 'n mens egter kyk na die sterfgevalle weet ons dat dit ernstig is. 
Om te weet is om te verstaan.