• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Suikersakkie humor

Started by Meraai vannie Baai, December 05, 2012, 12:44:07 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Assie

Om 'n broodjie in die oond te he moet mens eers deeg knie...
Ek weet nie eers waar my mengbak is nie. Te lank laas brood gebak.

:mumum:

PM

Weet jy darem waar jou deeg is? 
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Twee dege maar niemand om die kniewerk te doen nie.

:mumum:

PM

Vra maar vir Assie, sy kan jou help!
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Daai selfhelp ding is nou al afgesaag en niks lekker nie Ta PM.

:mumum:

PM

O hallie ha!  Jy en Oom Naas is baie parmantig vanoggend.   :pottytrain2:
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Ek wonder waar Oom Naas verdwyn het?

:mumum:

PM

Hy het seker agter sy ou tikkertjie aan die slaap geraak.  Shuut, moet hom nie steur nie.  Ons sal vir hom warm koffie maak as hy wakker word.   :angel12:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Net gou die buurman se hond gaan stilmaak.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.