• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Dit sal jou suur te staan kom...

Started by PM, September 06, 2011, 05:17:47 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

My tong is tog blouer as joune!  :toothy4:



Ek gee ou grote al sy dae!
:angel12:

PM

Joune of jou hond s'n?   :toothy4:

O gaats, daar sien ek nou eers die foto!  *lag*
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Filang ek darem nou dik stukke hoor. Ons het drie sulke bloutonghonde gehad. Twee geles en ook 'n swarte. Die swart enetjie is bang gebore want sy ma was baie braaf as sy iets gehoor het. Sy het jou getrou gevolg, van agter. Solank jy voor is, was sy baie braaf. Die reun was pure leeu.

PM

Trappies se honde is haar lewe.  Wonder wat het van ons matertjie geword. 
Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Hallo ek is hier tussen al die woorde.  :hello:

Jipp my honde is my kinders, van almal is dit nog net die swart enetjie wat nog leef.  :crybaby2: Mis my liefies nog baie.

Met die brand het ek my kat Akila, voeltjie Pepper en slang Kosie verloor.  :crybaby2:

Jacques het vir Samantha 'n katjie hier aan gebring en Mila het nie baie van hulle gehou nie, toe sy my sien toe klou sy soos 'n neet aan my vas. Sy is nou glad nie lief vir enige iemand anders behalwe my nie.

:angel12:

Meraai vannie Baai

Simpatie-drukkie vir jou Trappies. Jy sal nie glo HOE wonderlik dit is om jou weer raak te lees nie. Moet groot asb nie weer verdwyn nie hoor XXX