• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die Forum se gedagtes.

Started by Naas, April 15, 2011, 12:19:29 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 2 Guests are viewing this topic.

PM

Jy is reg, ons het 'n holte  uit 'n gat gekuier.  Dit lyk so in ons forumtaal -  'n 0 uit 'n 0.  Ek is hier, as ek opvangs het.  Hier in hierdie kantoor is ek die baas, dus, skink ek vir jou 'n lekker lang dop.  Natuurlik vir my ook.  As niemand saam wil kuier nie dan suip ons maar.  (Lag)
Om te weet is om te verstaan.

Meraai vannie Baai

Wag, ek gaan gou die langste glas in die pandok soek. Lief jou beduie: 0 uit 'n 0  :pottytrain2: :bootyshake: :headbang: