Author Topic: ek het 'n vragie  (Read 18742 times)

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ek het 'n vragie
« Reply #30 on: September 08, 2011, 06:47:50 AM »
Oeps, jy moet lat jou juffrou sien hoe maak jy somme!    :toothy4:
Blameer dit ook maar op jou longe.  :angel12:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: ek het 'n vragie
« Reply #31 on: September 08, 2011, 08:31:54 AM »
hehe dit is bietjie funny.... ek is in 1988 gebore.... so tien teen een so oud of jonger of net net ouers as meeste van jul kindertjies....

ek het die 'more' skakel gekliek... daar niks te wonderlik nie.  Op die forum basis kan jy nuwe gesiggies oplaai, jy moet dit net eers op jou pc he.  Maar jy kan dit google as 'n pakket en save en dan gebruik, of baie forum-basise het pakkette wat jy kan aflaai. 
*The one and only AWESOME-EST


Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ek het 'n vragie
« Reply #32 on: September 08, 2011, 08:58:37 AM »
Geniet jou jongmensdae.  Dit glip gou verby. 

Eendag as ek groot is gaan ek ook baie van "neukenaars" af weet.   :icon_biggrin: 
Om te weet is om te verstaan.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: ek het 'n vragie
« Reply #33 on: September 08, 2011, 09:06:26 AM »
Niks verkeerd met my somme nie PM'pie. Jy moet onthou ek was sewe jaar siek en drie jaar met vakansie.




 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ek het 'n vragie
« Reply #34 on: September 08, 2011, 09:14:16 AM »
Sou die oortyd wat jy gewerk het nie opmaak vir die aftyd nie?   :dontknow:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Naas

  • Hardebaard
  • Posts: 2283
  • Gender: Male
  • K.N.A.P. (Kan Naas Afrikaans Praat of wat?)
Re: ek het 'n vragie
« Reply #35 on: September 08, 2011, 09:15:55 AM »
Jy moet onthou ek is op flexityd.





 :icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

  • Guest
Re: ek het 'n vragie
« Reply #36 on: September 08, 2011, 09:18:38 AM »
Verskoon my rug, ek is besig om my tone en vingers in te span om die som se regte antwoord te kry. Juffrou Gawie!!!! Kom help  :icon_bigsmurf:

Offline PM

  • Administrator
  • Meester
  • Posts: 10692
  • Gender: Female
Re: ek het 'n vragie
« Reply #37 on: September 08, 2011, 09:42:05 AM »
Jy sal weet, ek dra nie jou horlosie nie.   :angel12:

Is reg so Raaitjie, Naas ken die antwoord.   :sign10:
Om te weet is om te verstaan.

Offline Chichi

  • Regular Members
  • Snuiter
  • Posts: 447
  • Gender: Female
Re: ek het 'n vragie
« Reply #38 on: September 08, 2011, 02:56:31 PM »
ek love oumense... en daarmee bedoel ek mense wat net net ouer as ek is soos julle klomp.   :icon_cheers:
*The one and only AWESOME-EST