• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

ek het 'n vragie

Started by Chichi, September 04, 2011, 10:24:22 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Trapsoetjie

 :icon_scratch: beteken dit nie dat hy breinkanker het nie  :dontknow: Maar of hy een het is ook weer 'n vraag  :icon_scratch:

:angel12:

PM

O goeistetjie tog, julle twee laat my lag.   :toothy4:

Jy sal dan maar 'n PM9 moet kry Naas.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Nee dankie. Een PM'pie is genoeg vir my.



:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Wat hoor julle van daai WW, hy is so besig met kattekwaad hy kom nooit meer hier uit nie. 
Ek wonder waarna luister hy dat hy so stil is.
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Hy is sos stil soos my eskom radiotjie. Dalk is hy van die lug af?




:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Dalk is sy PM9 pap.  Ons sal iemand moet kry om dit vir hom te gaan laai.   :bootyshake:

Om te weet is om te verstaan.

Trapsoetjie

Ja, sy beloftes hang aantlug of is dit nou opvlug  :icon_scratch: Ek sal hom bietjie bymekaar moet skraap. Al sy skapies op hok slaan, dat hy darem weer sy PM9 gelaai kan kry. Is jy in  :icon_bigsmurf:?
Daai potjie is al geroes!

:angel12:

PM

Nou toe, as julle daai pap battery gelaai kry, gee vir my beer 'n taai klap omdat hy so stil is, dan soen jy dit weer
beter.   :toothy4:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Sies man... Ek soen g'n aan hom nie. Ek sal wel 'n plan maak en die soen via sy verloofde laat aflewer. (So tong in die kies tussen ons meisies gefluister.)
Kan dit mos by haar los terwyl hy in 'n beswyming geklap is...  :hello2:





:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Vat jy die kans as jy dit kan kry nê!  Ek het met Trappies gepraat!   :toothy4: 
So tong in die kies?  Ag nou maar ja, as jy dit so wil hê.

Trappies se houe is soos mes steke, sy moet liewers versistis is.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

ai ek lag lekker vir julle mensies  :icon_biggrin:

bedoel dit ek het nie 'n gesiggie nie???  :crybaby2:
*The one and only AWESOME-EST


PM

Jy kan 'n gesiggie vir jou kies.   

:grommit: Hierdie een is Adéle s'n.
As die ouens nie gereeld hulle  :bootyshake: wys nie, dan kan ek nie so mooi onthou nie.  Jy moet darem weet ek word 70 nê, so moenie vir my lag nie.


Om te weet is om te verstaan.

Chichi

die groen ene is dan myne??  :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:

PM is jy rerig al ampre 70?
*The one and only AWESOME-EST


PM

Oeps, almal gaan jou groen naam ydelik gebruik as jy daai een kies.  Het jy by die "more" skakel ook gaan kyk?
Waar kry 'n mens nog gesiggies wat ons hier op die forum kan gebruik?

Ek het gesê ek word 70 Chichi.  Ek is hierdie jaar 60.   :toothy4: Regtig. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Ek is 1959 gebore en nou 42 jaar oud.
Net jammer my longe weet dit nie.






:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.