• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

PicasaW

Started by Gawelina, August 11, 2011, 06:30:10 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Gawelina

Weet enigiemand hoe die program werk?  Ek het dit afgelaai op 'n voorstel van Sussa sodat ek my foto gedigte wat ek op Redbubble geplaas het, kan groter maak, maar of ek is te blond, of ek luister nie in die klas nie.  Ek kry dit nie reg nie.  Is daar enigiemand wat my kan vertel hoe om my foto's groter te maak dat hulle die regte grootte is?

Gawelina

Ag ek is jammer maar die W  moet nie by die naam wees nie. Alweer tikfout ingesluip.  Dit is net Picasa

PM

Ek is seker dat AT jou kan help met hierdie probleem.  Ek self is ook te blond.   :icon_biggrin:
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

#3
Hello Gawelina,

Hier is 'n skakel vir dit wat jy wil weet, dit verduidelik beter as wat ek kan oor die forum, dit is nou net in engels.
As jy mooi lees is dit redelik eenvoudig!  :icon_biggrin: :icon_biggrin: :icon_biggrin:

Weet nie of dit baie behulpsaam is nie, sĂȘ maar?!!

http://picasa.google.com/support/bin/answer.py?answer=13821
*The one and only AWESOME-EST


PM

Dankie vir jou moeite Chichi.  Ek is oortuig daarvan dit sal baie help.   :wave:
Om te weet is om te verstaan.