• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Die lewe het vir my geklap hoor!

Started by PM, April 01, 2011, 10:11:48 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Dankie Chichi, ek raak net erg moedeloos as ek soos vanoggend by die forum aanklop en ek kry net 'n swart gat!

Van gister af kon ek om die dood toe nie op een van my rekenaars met een van die drie modems op die lug kom nie.
Ek weet tog nie wat aangaan nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Chichi

ek hoop jy het dit nou alles uitsorteer? dit is nou al 'n hele rukkie later!!
*The one and only AWESOME-EST