• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Pomp

Started by Naas, November 10, 2021, 08:31:10 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Naas

Daar's niks so onbruikbaar as 'n geroeste pomp nie.
Hy "snap, crackle en pop" soos ontbytkos met warm melk.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Ons praat weer as daai pomp heeltemal oppak!   :angel4:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Geroeste pompe en klem in die kaak... As die pomp (selfstandige naamwoord) oud word word sy wassers hard. Al werk hy nie meer nie lek sy kraantjie darem nog.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

PM

Praat jy wat tanne het!  'n Vriendin van my het gister verjaar en ek skakel met gelukwensings.  Haar man het verlede jaar 'n masiewe hartaanval gehad.  Trippel omlyning.  Toe kry hy 'n heupoperasie.  Nie lank daarna nie 'n knievervanging.  Die 17de gaan hy vir 'n skoueroperasie.  Seg ek vir haar, hulle moet hom nou nog net "resleeve" dan is hy splinternuut!  :bootyshake:
Om te weet is om te verstaan.