• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Parabokse Advertensie

Started by Meraai vannie Baai, October 20, 2021, 07:53:35 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Meraai vannie Baai

(*gegaps van 'n kampgroep op die gevreetboek):
Tweemantent te ruil. Net eenmaal gebruik. Te ruil vir 'n pram.

PM

#1
Jieeee,  :sign10:  dit klink so half onbeplan.   :pottytrain2:  Hou daai broekie aan!   :love3:


Moet ek net byvoeg:  My vriendin het eendag die opmerking gemaak ten opsigte van 'n verwagtende meisie - sy het gedink 'n mens kan nie in die dag sien wat sy in die donker gedoen het nie. 
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Pramme in die tent lei tot 'n pram in die end.
Pram - gister se pret op wiele

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.