Die Afrikaanse Forum

Woordskuur => Die Woordkroeg => Topic started by: Meraai vannie Baai on October 20, 2021, 06:53:35 AM

Title: Parabokse Advertensie
Post by: Meraai vannie Baai on October 20, 2021, 06:53:35 AM
(*gegaps van 'n kampgroep op die gevreetboek):
Tweemantent te ruil. Net eenmaal gebruik. Te ruil vir 'n pram.
Title: Re: Parabokse Advertensie
Post by: PM on October 20, 2021, 07:20:21 AM
Jieeee,  :sign10:  dit klink so half onbeplan.   :pottytrain2:  Hou daai broekie aan!   :love3:


Moet ek net byvoeg:  My vriendin het eendag die opmerking gemaak ten opsigte van 'n verwagtende meisie - sy het gedink 'n mens kan nie in die dag sien wat sy in die donker gedoen het nie. 
Title: Re: Parabokse Advertensie
Post by: Naas on October 20, 2021, 07:38:03 AM
Pramme in die tent lei tot 'n pram in die end.
Pram - gister se pret op wiele

 :icon_bigsmurf: