• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Oom Naas se houtwerk.

Started by Assie, September 28, 2021, 09:21:45 PM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

Assie

Wil probeer foto te laai soos Antjie beduie.
As ek dit regkry is hierdie 'n tafeltjie wat Oom Naas vir Ta Elmarie gemaak het. Die is swarthout blad met imbuia pootjies.

:mumum:

Assie

Whoop! Whoop! Dit het gewerk!
Dankie Antjie vir die mooi verduidelik.

:mumum:

Meraai vannie Baai

Sniksniksnik. Ek kan alweer geen fotos sien nie.