Die Afrikaanse Forum

Die kuierstoep => Die kiekiekyk plek => Topic started by: Assie on September 28, 2021, 08:21:45 PM

Title: Oom Naas se houtwerk.
Post by: Assie on September 28, 2021, 08:21:45 PM
Wil probeer foto te laai soos Antjie beduie.
As ek dit regkry is hierdie 'n tafeltjie wat Oom Naas vir Ta Elmarie gemaak het. Die is swarthout blad met imbuia pootjies.

 :mumum:
Title: Re: Oom Naas se houtwerk.
Post by: Assie on September 28, 2021, 08:23:17 PM
Whoop! Whoop! Dit het gewerk!
Dankie Antjie vir die mooi verduidelik.

 :mumum:
Title: Re: Oom Naas se houtwerk.
Post by: Meraai vannie Baai on September 28, 2021, 11:03:31 PM
Sniksniksnik. Ek kan alweer geen fotos sien nie.