• Welcome to Die Afrikaanse Forum.
 

News:

NEEM KENNIS ASB :
Om lid te word van die forum, stuur 'n epos aan pm@afrikaanseforum.co.za, waarna jy deur die administrateurs geregistreer sal word.

Vir hulp met die forum se werking, lees "Help" op die balkie onder hierdie inskrywing.

Enige inteken probleme ondervind deur lede van die forum: andre@trusoft.co.za / willa@trusoft.co.za

Main Menu

Welkom Annelie.

Started by PM, September 15, 2021, 11:59:22 AM

Previous topic - Next topic

0 Members and 1 Guest are viewing this topic.

PM

Hier kom ek gou inligting gee.  Ek het vir Annelie geregistreer, sy moet net kom sê hoe ons haar moet noem. 


Baie welkom, hoop jy kuier baie lekker saam met ons.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Assie

Welkom Annelie. Hoe meer meisies hoe beter.
(passop net vir Oom Naas.)

:mumum:

Antjie Patat

Halo julle

Ek ry n rooi traaisiekel, en ek het Meraai agterop, so kom ek halo se aan n paar bekendes, en ook hi aan die wat ek nie ken nie.
Dankie P!!!

PM

Baie welkom Annelie.  Jy moet asseblief net nie te vinnig oom die draaie gaan nie, Raaitjie maggie afvallie.  :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Antjie Patat

 Nee ons vat dit nou starig.
Laas by die Woes "Boom" het Antjie (die uwe) en Raai so amok gemaak op daai traaisiekel, Outop moes gedurig regmaak en paai.
Dankie Assie, ek kom beslis meer male hier loer.
Ek koester ook nog ernstig die boek wat Naas my gestuur het destyds...oor Ayla... die oertyd reeks wat my gegryp en binne 5 boeke ingeboelie het, nou wel Ingils maar dis die skrywers vrinne... jy vergeet nie....

PM

As jy weer "Antjie" wil wees, kan jy net jou noemnaam by jou profielblad gaan intik.  Ek is seker Raaitjie en Naas gaan uit hul velle uit spring om jou hier raak te loop.   :hello2:
Om te weet is om te verstaan.

Naas

Dis nou 'n lekkerte om ou vriende van voor af te leer ken.

:icon_bigsmurf:
Ek is maar net een, maar ek ís een.

Meraai vannie Baai

 :hello: :notworthy: :headbang: Trap daai rooi traaisiekel ou Antjie Patat.... ek klou soos 'n neet aan skoon hare. Welkom welkom welkom liefste matertjie. Nou gaan die ABC poppe dans!

Antjie Patat

 :toothy4:
Raaitjie, man....dis ao lekker om sommige bekndes te sien xxxx

Antjie Patat

NAAS MY OU VRIEND
Ek lees jou darm ook op FB raak, maar dis so lekker om julle hier raak te loop

PM

Om te weet is om te verstaan.

adele

Wat 'n fees om nog 'n bekende naam te sien, te hoor... Welkom 🌸🌸🌸🌸
adéle  :grommit: